Verwysing:
(Meraai vannie baai)
LAG - Laat Alles Gloei
KLS - Kom Lag Saam
DSWS - Die Son Sal Weer Skyn
GMJH - Gee My Jou Hart
MWVJ - My Wens Vir Jou
EHJL - Ek Het Jou Lief
HSS - Hoekom So Stil
WEWD - Wens Ek Was Daar
JBMH - Jy Breek My Hart
DVJ - Drukkie Vir Jou
SWKG - Sagte Woord Keer Grimmigheid
VMA - Vergewe My Asseblief
GMDS - Gun My Die Son
KBS - Kom Bid Saam
