Afkortings vir kommentare

Verwysing: 
(Geskep deur: Meraai vannie baai)

WOW Wys Ons Weer!

DNS Dis Nou Slim!

DNA Dis Nou Arig!

DNB Dis Nou Bollie!

FNL Flippen Netjiese Lyne!

LML Lawaai Maak Lyne!

GML Goue Medalje Lyne!

KLOP Koliekerige Lyne Ou Pel!

PWL Probeer Weer Lyne. (Werk wat verstel is- 2de,3de ens. plasings)

SAL Staande Applous Lyne

JMM Jy Mag Maar!

JKD Jy Kan Dig!

ESL Ek Swyg Liewers!

DOP Doen Oor Pel! (jy val uit die bus uit met die ene!)

XNMG Ek's Nou Mooi Gatvol