Uiteindelik het ons weer `n landlyn,na amper 3 mnde.Hier op die plotte en plase word die telefoonkabels mos "geskenk" aan ons mede landsburgers!Dit het ook beteken dat ek die hele tyd geen internet g
wannabe sangers
Nee kyk,iets wat my dwars in die krop steek is hierdie neiging van elke Jan Rap en sy maat om `n cd uit te gee.Party van hierdie sogenaamde "sangers" se musiek grens aan die lagwekkende!Die ergste van