as jou blinddate kan sien....

Die liefde vra nie vrae nie, right?

one of those weeks

Ek scheme, almal jaag hierdie beeld, van sukses, roem en alwysheid, na, maar ek?

ek is dood...vir 'n dag

Soms is my grootste wens, om ‘n gemiddelde mens te wees.

Bertha die toffie-appel

Daar kan nie 'n maand verby gaan - waar ek nie my naam met 'n sleeper-hout-staaf slaan nie!

op new beginnings

mmmm...as ek 'n betekenis vir tyd moes gee sou dit iets wees soos:

T - toekoms snelheid 800km p/h
y - ywerig snel ons saam
D - doelgerig mis ons die punt

dam duikers

oi oi oi, wat 'n naweek. Ek het nooit kon droom dat girls soveel fun kon hê nie.

beeg badda boom

Sondae is veronderstel om rustig verby te gly, en met die vooruitsig dat iemand spesiaal kom kuier, wat kan verkeerd loop. Sondae het vir my soort van routine geword.

begeesterd

bertha is besig om 'n boek te lees - en 'n goeie. Nou natuurlik nie my tipe werk nie, maar afwisseling is soos 'n goeie flirtasie - totally pointless but necessary!

for suck fakes

maak vanoggend woes oop om te kyk wat is nuut en vars in my ander land. groot skrik ek oor woorde wat direk om my gemik is!

my partner in crime

praat gisteraand met 'n pel.

jou forte

wat is jou forte - wat kan jou wegswiep van dit wat jou anker hier?

catch of the day

bertha het al weer lus vir woorde spoeg! 'n insiggewende gesprek met 'n ander skrywer gehad - of gedeeltelike gesprek. die moets en moenies van die dating scene. kom ons noem dit maar so.

die groot "T" woord

sjoe...close encounter!
word die naweek gekonfronteer met die T-woord!
ta-ta-ta-ta
ta-ta-ta-ta
ta-ta-ta-ta-ta-ta-ta-ta-ta-ta

hells bells, nog nie reg vir sulke lawwe dinge nie.

hoe kon jy?

vandag voel ek oud, afgemat en grensloos kwaad! Nee, nie kwaad nie – teleurgesteld, dis ‘n beter woord! Hoekom?

Vrees

Dis oral om jou, dit dop jou om - binne na buite, buite na binne...en dit kan nie getroos word nie.

Bertha en haar stories

Daar gaan en doen ek die onvermydelike...en nou stres ek my in 'n ander bloedgroep in, moes ek of moes ek eerder nie?

die dieper dinge in die lewe

Ek sit gisteraand en praat met 'n pel...dit was 'n lang praat sessie, maar dit was insiggewend om die minste daarvan te sê. Wat tel in die lewe?

opgedroog

Ai, dat so iets Bertha nou moes oorkom, en ek praat nie van die gewone boring voorspelbaarhede van die alledaagse lewe nie, ek praat van die ongeluk wat my so half onkant getref het.

Currie Cup vs World Cup

Ok, Bertha het alweer haar bek uit te spoel oor alles en nog wat, en ek gee nie regtig om wat mense daaromtrent dink nie!