Gesprek

Sy sê vir die wind
dat sy 'n skulpkind is:
gespoel-vorm in die soutnat van golwe;
gebore in die blink van perlemoer
se oopstoot teen rotse.

Sy sê vir die reën
dat haar vel