Blog Archive

Die Bode

DIE BODE

Douvoordag plons die hoewe , so : kloppedieklop
oor die vrystaatse vlaktes klief hy die nag
hy's gestuur vir versterkings teen die engelse mag ;