Blog Archive

Nuwe Lied oor molestering

Dalk te kontroversieel vir baie en tog stilbly gaan niks aan die saak doen Vir die wat na die nuwe lied HELLO JY DAAR wil luister voeg ek n skakel hierby

groete van die kant van die see

Politiek en alle ander p-woorde

Vrede en wysheid aan almal

Lucky Dube

Die een is vir jou my vriend Mag jy vrede vind tussen die sterre en mag jou musiek op die aarde vir ewig voortleef

Luister na die lied by

http://www.insisevus.com/html/lucky_dube.html