Gedog dit gaan baie snaaks wees,
Jou lekker staan en terg my ou niks horning bees,
Ek, klein dogertjie van elf, jy ‘n rooi bruin reus,
Klein maar getrain, niks gevrees,
Op die rug van ‘n spier wit perd,
Sal jy my kom haal,
My “knight in shining armour”
Saam ry ons die horison in,
Waar soete drome vir ons wag,
Drome wat ons gaan haal,
Blouste blou oë wat my so bekoor,
Blouste blou oë wat my so deurboor,
Vasgevang, gehipnotiseer,
Ek verdrink in bloue poel water,
Verdrink, vrywilliglik met vreugde,
Welkom Welkom,
Hier waar ek gedagtes opsom,
Hier op my blad, nuut geskep,
Hier waar jy al my geskrifte ontdek,
Hoop jy geniet jou tyd hier,
Byvoorbaat dank, 'n groot plesier...