Katriena Katryn

Sy was net 5 jaar oud

Huis, paleis, pandok... hoenderhok?

Ek slaan my arms op na die wolke, asseblief laat dit reën in die dorre woestyn wat ek my dorp noem!

En dan is daar nog die trekkery...

Mmm... Die liefde

Al ooit daai gevoel gehad toe jy op skool was - kom by 'n skool sokkie aan en sien die ou op wie jy al 'n geruime tydjie jou sterre-oog op het.

Cover & Reveal

Die laaste 2 jaar het ek myself meer as eenkeer verras.

Mens groei, raak ouer en besef meer. My ondervindinge was: