HELP- DAAR IS 'N TIENER (DOGTER) IN MY HUIS!!
Posted Julie 18th, 2009 by LEENTJIE in
Ek is raadop, gedaan gestry en mooigepraat, hees gesê dat ek regtig lief is vir haar en net die beste wil hê vir haar. Vir haar gebid, maar dalk nog nie genoeg nie?