bloeiende vergeetagtigheid

moes net se

my woes is gebreek en die skool se internet suck

swart triplex en masking tape

skool sou baie boring gewees het as dit nie vir kuns was nie.

Repliek

the written word is mankind's greatest achivement.

sweet rejection...my ode aan Derrick Venter en sy mede-rejectees

ja wel, ek het al baie gewonder hoekom mense Goths word. hoekom wil ouens swart eyeshadow en lipstick aansit? die antwoord is, want dit lyk cool.

dis alweer laat

dis alweer laat in die aand, en ek weet ek moet gaan slaap, want more raak ek weer aan die slaap as jufJoubert vir ons Toorberg lees of as Grobbie oneindigheid wiskundig vir 'n klas vol dom sotte prob