Terug kollege toe

Na 3 lekker weke van vakansie was dit gister terug koshuis toe, en is dit terug kollege toe vandag.

Staan op of Shut up?

Glo dit of nie, maar ek is eintlik 'n baie saggeaarde persoon. Ek stel altyd ander mense se behoeftes voor my eie. Al beteken dit baie keer dat hulle oor my loop.

Praat nou van Blond

Almal het altyd so gepraat van die Woesblog Forum, en dit het my nogal nuuskierig gemaak om te sien waaroor dit gaan.