Blog Archive

wie is ek

Waar begin ek. Seker by my naam. Eks Marissa, net Marissa. Hoe lyk ek vra julle? Eks blond, blou oe gewoon dink ek. Hoekom skryf ek die blog?