Is daar een?
Wipplanksiekte – "the high"
Ek kla nie vandag nie.
Ek het al gister begin voel dat die wiel weer begin draai.
Ek het hierdie amazing energie en borrel van blydskap – oor geen merkwaardige rede nie.
Kom ons dieet...
Hoeveel is daar regtig van jouself aan uit te deel aan ander?
