Vir die mense wat dalk dink ek het my stories sover ge'copy' en 'paste'.... julle was reg.... Ek het dit net gaan leen by my ander blog.
Blog Archive
DIE KOMMIN TOETS
Elkeen van ons het mos maar so 'n strepie 'damduiker' in ons.... Of julle dit nou wil weet of nie...
GAATJIE IN DIE BROEKIE
Kyk, ma's weet mos niks nie.... As seun mos hier by 6 jaar oud word, dan mag ma nie meer rug was nie. Ma mag nie meer help met enigiets nie.
DIE STORIE MET 'FRIEND'
Almal van ons het dit op een of ander stadium gehad.... so 'n tipe vriend/vriendin....
CHILLI HOL
Wie van julle het al dit oorgekom. Jy eet heerlike warm kerrie of chilli die aand en 'dra die gevolge van jou aksies' die volgende dag?
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
- Read more
DIE DING MET DIE DOMINEE
As dit kom by dood en afsterwe, is ek nie te vinde vir grappe en ligsinnigheid nie. Self te meer as dit jou Ouma is wat heengaan.