Qatar is een van die vinnigste ontwikkelende lande in die middel ooste.
DIE VLUG
16 Junie, (MAANDAG)
Qatar is een van die vinnigste ontwikkelende lande in die middel ooste.
DIE VLUG
16 Junie, (MAANDAG)
Na 'n hele drie maande van rehearsals en show en ander dinge wat in die nagte gebeur, is dit nou klaar. En voel 'n mens half : "Nou Wat Nou?". Hoe om daai gaping te vul?
Oraait, ek het bietjie my frustrasie op papier en pen uitgehaal... sien dit raak stil.
Daar was 'n tannie Van Reenen
sy't lekker gejol in Weenen
na bier en paar wyne
kots sy 'n paar myle
en 'n babbalaas 'cloud' haar verbeelding.
There was an old lady from Brits
with great gi-normous tits
she let them swing
it was a thing
when the men had a grab at her bits.
Nou daag ek julle uit om nog rympies te skryf vir my. Ek het nog 'n paar, maar dis dirty ones en my eindes flop af en toe... En try dit bo die belt hou!
tribalmoon
Dis altyd vir my moeilik om op normale vlak te funksioneer wanneer die jaar nader aan Desember beweeg. Ek is paranoid, depressed en sommer net mislik, om dit in kort te stel.
En daar sit ons af NEC (net buite Birmingham) toe. Die BBC Good Food show belowe om ‘n ervaring en ‘n half te wees en sien ek al vir twee weke uit na die show.
Almal ken daai slapstick oomblikke wanneer die tannie of oom se rug op televisie vashak en die mense nie kan beweeg nie. Gebukkend deur die lewe is dan 'n understatement.
Dis amper soos die storie van Adam en Eva, sonder die romance, die slang en die Opperwese.
Okay, so as mens nou besluit om te blog, is dit soos volg. Jy teken aan, as jy braaf genoeg is weet almal hoe jy lyk en hoe oud jy is. En dan?
Ek sonder myself af, sluit myself uit die binnekring van gesprekke uit, probeer sin maak van die mense om my, die wat niks met my te doen het nie en die mensdom in die algemeen.
(in memoriam: Piet Koornhof)
bakore
varkore
en for some of us
die promises.
Is Piet mos reguit hel toe
om die duiwel te 'convince'
dat die Hansard
erg 'confuse' is
en hy per definisie:
My radio kliphard (my bure like my nie baie nie), speel 'Earth Song' Micheal Jackson en my emosionele onstabiliteit word vir eens en altyd gestaaf.
reality se moer
los al jou pyne
los al jou smart,
kom na die internet
kom breek nog 'n hart.
gister was jy 'n scientist
vandag is ek 'n barrister
hang af hoe jou mind is china.
Daar is seker sê goed wat die waarheid spreek en dan is daar sê goed wat sommer snert is...
'n Snert sê ding en een wat my hare wil laat rys, is :
Het julle geweet dat mens nie jou elmboog kan lek nie.
Jy kan ook nie met jou oë oop nies nie.
En dis baie moeilik om te strek en loop, amper 'n fisiese onmoontlikheid.
Ek is besig om bietjie deur kinderrympies te lees en ook kinderstories, vir die doel om 'n parodie te skryf en hopenlik nog 'n pantomime en as my muse nice is sommer 'n lekker lang lawwe gedig ook.
ek is twee keer gesign in... did I do that? Okay, ek weet nie hoe nie, maar nou ja. Altyd geweet ek moes 'n tweeling gewees het.
My eerste inskrywing en dit moet 'n krisis wees, hoe tipies van my. Elke geval. Ek soek help voor ek elke laaste haartjie uit my kop uit trek van frustrasie!
