Wie van julle raak nog opgewonde oor Kersfees?
Mors van tyd!!!!
Die ANC koukus die week mos in Pietasburg, of te wel Polekwane. Dit lyk of oom Jacob vir oom Mbedjie die loef gaan afsteek. As oom Jacob nou eendag ons prez word, weet ons almal mos wat gaan gebeur.
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
- Read more
Wie trek die streep waar?
Nou die dag word ‘n boer gekruisig omdat die oop trok waarop hy sy werkers aanry plaas toe rol en ‘n klomp van die werkers dood is.
Hallo almal
Ek en Ingel is nuut op die blad en sien 'n hele paar bekendes van die Koek generasie hier. Hoop ons gaan lekker saam kuier.
