Blogs

HARTSEER VERLORE TYD – 19 Oktober 2011

Lees ek die ander dag 'n storie van mense
Mense wat krag het sonder grense
Mense wat nie kan wag
Mensie wat ewig soek na meer mag

Die storie laat my met bewondering aanskou

'n Regte egte sprokiesheldin

Lank lank gelede in 'n plek ver ver van hier, is ek gebore. Van toe af, lewe ek meer in my eie droomwêreld as in hierdie wêreld. Ek huppel tussen skoenlappers en sweef op wolke...

ʼn Kosmiese perspektief van die Aarde, mens- en Afrikanerwees.

Liewe mens en mede-Afrikaner, ons het nou meer as ooit nodig om ons gevoel van identiteit te verhoog van mens- en Afrikanerwees na Goddelike Medeskeppers en Kosmiese Inwoners.

Against social control - by cheap jewelry

Bajo the slogan 'social control' is celebrated the 24 th Alternative Fair this weekend in the riverbed, between the Bridge of Flowers and the Calatrava.

Wat is dit om vrou te wees?

Moeder, blom, pleister.

Vloedvrou, voedvrou, warmte.

Knus: heupe, borste.

Bloed. Pyn. Passie.

Gebondenheid, veiligheid, besorgdheid.

wow, ek is darem ondankbaar

Dit tref my nou eers. Ek kan nie glo ek was al ooit so blind nie. 'n Ou wat getrek was met dagga het vir my gesê dat ons almal is flippen spoiled... Soms dink ons ons het 'n onregverdige lewe, maar daar is altyd 'n iemand wat rerag "struggle".

Dinge wat ek haat! deel 1 van baie

Soms wonder ek hoekom daar goed is wat ek so haat
As mense na my kyk sal 'n mens dink ek vat die lewe rustig en dat daar nie veel is wat my kan pla nie, dalk maar net oordat ek nie opstaan vir my gevoelens nie, maar dit beteken nie ek hou my opinie terug nie.

Die "Tappits" van Chaucer straat (deel een)

Aan almal van julle wat Marlene van Niekerk se Triomf gelees het wil ek net sê: As ek 23 jaar gelede begin het om my skoonfamilie se petaljes te boekstaaf sou ek vandag 'n "bestseller" kon skryf wat

Crayola washables ook vir my seun Geskryf deur Meisiekind

“Ek wil hê julle moet vir my ʼn monster teken,” juffrou Erasmus kyk met groot oë na haar graad 5 klas, “maar nie sommer enige monster nie. Hierdie monster moet gemaak word uit verskillende dele van ander diere en enige iets anders wat julle aan kan dink. Gebruik julle verbeelding!”
Die graad vyfies kyk met groot oë na hulle juffrou. Juffrou het uiteindelik na my idee geluister wat ek aan die begin van die jaar in die idees-boks gegooi het, jipee! Eugene is ʼn oulike, slim en baie eiewyse seunskind. Hy het wilde swart hare soos sy pa...jy weet voordat hy grys geword het, sy ogies kan enige grootmens se hart laat vermurwe. Eugene is baie lief daarvoor om te teken, vandat hy kan onthou teken hy al. Sy pa het vir hom sy eerste vetkryte op 3 jarige ouderdom gegee. Kort daarna moes hy uitvind dat hy nie op die eetkamer muur mag teken nie, sy ma was bietjie kwaad, maar net vir ʼn rukkie. Sy pa het vir sy klein kunstenaartjie ʼn foto raam uitmekaar gehaal en daardie prentjie geraam, net daar op die muur. Hy het nou nog daardie raam met ʼn foto van die prentjie wat hy destyds geteken het. Vandag is sy kans om vir sy juffrou te wys dat hy nie net mooi kan teken nie, maar ook dat hy kreatief kan dink.

Ek dink ek hou van haar!!!

Wonder bo wonder. Ek het jou ontmoet... Nee, ek ken jou eintlik al vir jare. Ek dink jy is nogal 'n vrek nyc persoon. Soms gaan mens deur tawwe tye, dan het jy net daai persoon wat jou verstaan, daai persoon wat dieselfde musiek smaak het, daai persoon wat saam met jou op die gras kan lê en net na die sterre kyk.

Ek is lief vir jou, ek wil nie verlief op jou wees nie, dit vervuil 'n goeie vriendskap. Ek mis jou geselskap in 'n kwessie van minute. Jy is soos daardie stemmetjie wat 'n persoon nodig het om op die pad te kom. Alhoewel ek ver van die pad af is, hou jy my darem bietjie doel gerig die laaste tyd, jy sorg dat ek nie sanik oor die verlede nie, en jy sit 'n blerrie damn breë glimlag op my gesig.

how it is

Tang Chu Xueling one looked bleak, with his badly battered appearance, seemed full of unspeakable look strange.

martial art,

Police officers quickly getting in the way, Stuart Honglie said to him: "You arranged for me a few clever little brothers follow him, remember, do not arouse his suspicions, an emergency immediatel

on our current

I do not know how long, Hongjie that slightly breathing sound up. Johnson tired of the sweet, intoxicating chord.

n nuwe jaars, skemers aand

Soos ek langs die swembad le met my voete net-net in die lou warm water en kyk hoe die skemer nader kruip met Brakenjan my kortbeen Jackrussel op my maag, ruik ek die nuwe jaar in die lug en ek kan ho

Lofprysing – No date '94

Die lewe is wonderlike, die lewe is goed
Baie dankie vir daai wonderlike bloed

Ek het 'n vreugde in my wat ek nie kan beskryf
Die liefde vir Hom en haar omvou my lyf