Liewe mens en mede-Afrikaner, ons het nou meer as ooit nodig om ons gevoel van identiteit te verhoog van mens- en Afrikanerwees na Goddelike Medeskeppers en Kosmiese Inwoners.
Interessanthede
martial art,
Police officers quickly getting in the way, Stuart Honglie said to him: "You arranged for me a few clever little brothers follow him, remember, do not arouse his suspicions, an emergency immediatel
on our current
I do not know how long, Hongjie that slightly breathing sound up. Johnson tired of the sweet, intoxicating chord.
can utter
Tang did not hesitate to pick up her waist, and then said: "Come, let me hold you enter on, take one or two hours sleep enough."
Oorsprong van gesegde: 'links van die Regering, regs van die papbord'
Die gesegde: 'links van die Regering, regs van die papbord' was gebruik in my Ma se famielie.
Ek stel belang om die oorsprong daarvan op te spoor. Het enige iemand 'n idee?
Brein Boelie
'n Meisie is twee keer so oud soos
haar broer, en haar pa is twee keer so
oud soos sy. Oor 22 jaar sal haar pa
twee keer so oud wees soos haar
broer. Hoe oud is die meisie nou?
Konsternasie
Jy verveel my,
jy kan nou maar gerus stop.
Jy beheer my,
maar net in jou kop.
Jy frustreer my,
hou tog net op.
My gister is jou vandag.
Sien jy nie die konsternasie nie.
Uil op `n kluit
Hi julle! Ek het hierdie naweek `n uiltjie opgetel uit `n asblik. Hy eet al self, maar ek wonder of hy weer sal teruggaan na sy maatjies as hy sterk genoeg is.
Tyd....
Om terug in tyd te wil gaan moet jy 'n sekere afstand in 'n negatiewe hoeveelheid sekondes vaar.
Iemand ontmoet wat jy nooit sal raai...
Watter interessante mens of bekendes het jul woesters ontmoet en hoe ondervind jul die mense?
Stryk jy nog jou klere in 2009
Ek het al lankal opgehou met die stryk-ding. Om iets te stryk en dit dan aan te trek om weer te kreukel is nie meer vir my fresh nie!
wonder oor bygeloof
My skoonsus glo as 'n foto van die muur afval dan gaan daai persoon volgende in die familie dood.
Gays
Ek het baie oulike gay vriende, en minder oulike gay vriende. Verder het ek gay familie lede en so what?
Ek hou van wie ek hou en ek hou nie van wie ek hou nie.
BLING-BLING
Ek wens julle het gewag tot ek weer aanteken en aan my dan gevra het of ek werklik bestaan. Geen jibsemse mens sal hulle self wil en/of kan verdedig teen julle nie. Julle is vol haat.
Staan op of Shut up?
Glo dit of nie, maar ek is eintlik 'n baie saggeaarde persoon. Ek stel altyd ander mense se behoeftes voor my eie. Al beteken dit baie keer dat hulle oor my loop.