Foto Manipulasie deur Juenka
Image Galleries
Ekphrasis 5
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
Net weer kom groet.
Ek was baie lank stil, want daar was 'n tyd vir selfondersoek en bepeinsing tot ek weer perspektief in myself kon vind. Baie nuwe lewenslesse is in hierdie tydperk by my lewe gevoeg.
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
- Read more
ONVERWACHT FLORA ACCOMMODATION
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
In die verlede...
Foto van my in my voortrekker outfite vir 'n opvoering.
Dink dit was omtrent 'n storie om so te lyk daai tyd?
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
Teiken skiet
Ek hou daarvan om aksie fotos te neem. Die teiken skiet, na die eier was een van die geslaagde fotos wat ek geneem het.
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer