Humor

dogpc

dogpc

Jannietoor se tuin

Jannietoor se tuin

Dit is Jannietoor se tuin vol onkruid. Jannietoor lê en slaap onder die klein hoedjie.

Moeilike keuse

Moeilike keuse

Nou ja,om met aptekers te werk issi fun nie,nou kom die storie om n verjaarsdag kaartjie uit te stuur.
Nou ek het maar die prentjie gekies...

Oukersaand by Chenel.

Oukersaand by Chenel.

Dog julle mense sou wil weet wat laasjaar gebeur het met kersvader se besoek aan Chenel.

Ploesie Kat se Boodskap

Ploesie Kat se Boodskap

Aan almal wat soos sy vanaand voel, sterkte en 'n goeie nag. Mooi dinge dink en soete drome...
Mag die wat wakker is en skryf, wakker bly en dit geniet en die wat moeg is, regtig lekker sal slaap.

Waarom Petronella na al die jare steeds vir my en Tribalmoon kwaad is.

Waarom Petronella na al die jare steeds vir my en Tribalmoon kwaad is.

En Petronella wou my nooit glo dat Tribalmoon vooraf die koeldrank in my tietbottel met brandewyn vervang het nie.

Kapoeter en haar pa !

Kapoeter en haar pa !

Ma, hoe kan jy dit aan my en pa doen?. Ma weet mos ek haat 'n "geposery", moenie nog praat van fotos neem nie. As ek my sin kon kry, het ek nou in my mandjie huisie gaan wegkruip.

Shame

Shame

Margate se "Happy Face"

Margate se "Happy Face"

Jy kry mooi mense, en dan kry jy mooi mense wat lelik wil lyk. Hierdie foto was in Margate geneem. Lois is gevra om haar "happy face" te wys!