Adamsvurk - wanneer iemand sy of haar hande gebruik om te eet.
A
Adamsvurk (Minder bekende uitdrukking)
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
Apostelperde (Minder bekende uitdrukking)
Apostelperde - om van 'n persoon se voete te praat.
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
Agterklap (Minder bekende uitdrukking)
Agterklap is die minder bekende uitdrukking wanneer daar geskinder word.
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
Anglikaans
Anglikaans - Die mengelmoes taal van slang bv: Ek moet sê ek laaik haar taal. Sy praat nice en colorfull!
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
Asmede (Ou woord nie meer bekend in omgangstaal)
Asmede – asook
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
Aanlyn-meisie
Aanlyn-meisie is jou 'forum-nooi' Goeie voorbeeld: Aspoester is Paddaprins McF se tong in die kies 'aanlyn-meisie' op die Woes forum.
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
Apostelwiele
Apostelwiele - Met die voete loop waar jy ook al moet gaan soos in die Bybelse tye.
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
Akademiese reus
Akademiese reus - Slim persoon.
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
Aardsplooie
Aardsplooie - beskrywende woord vir heuwels.
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
Asemkitare
Asemkitare - beskrywende woord vir die wind.
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
Aasvogelmis
Uitdrukking bv: Aai! Aasvogelmis! Die goeies is ook altyd gevat!
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
Arm-luis
Arm-luise word gesê om iemand wat arm is, te verneder.
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
Applousmater
Applousmater is iemand wat ondersteuning bied aan 'n kunstenaar - Proeswoord (sleng) Fan
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
Adamnees
Die taal wat Adam gepraat het voor Eva daar was.
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
Agtermekaar fiets
Agtermekaar fiets waarop twee mense kan saam kan sit en trap.