Intensiewe proesvorm van dierbaar: duurbaar (Ai ou Lepi jy is te duurbaar.)
D
Donkie-eiers
Donkie-eiers (uit oorlewing vertel) is die tong-in-die-kies naam vir Spanspekke. Die hele storie agter die woorde het Naas woord vir woord neergepen op die Woesblad. Gaan loer gerus!
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
Duimkruit (Minder bekende uitdrukking)
Duimkruit - verwysing na geld (na aanleiding van die gebaar met die vryf van twee vingers teen mekaar)
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
Donkielong (Minder bekende uitdrukking)
Donkielong: 'n konsertina.
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
Dertien(de)uur (Minder bekende uitdrukking)
Dertienuur - uitdrukking vir baie laat in die nag.
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
Drumpelvreter (Minder bekende uitdrukking)
Drumpelvreter is 'n uitdrukking vir iemand wat lief is om baie rond te kuier.
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
Domper
'n Domper: ’n Metaaldoppie waarmee ’n brandende kers geblus kon word.
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
Disdas
Die lang wit rok wat die Arabiere dra, word ‘n Disdas in Oman genoem.
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
Duthawe (Ou woord nie meer so bekend in omgangstaal)
Duthawe – slaapplek
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
Dinges (Proeswoord)
'n Plein Afrikaanse woord wat 'n wye spektrum gevoelens en emosies dek wat sommer net gebruik word om als te beskryf en nie regtig iets spesifieks beteken nie en wat sy betekenis sal verloor
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
- Read more
Drukkie-woorde
Drukkie-woorde: Woorde van bemoediging
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
Domdommer (Proeswoord)
Domdommer – Proeswoord vir domkrag wat deur ʼn blondine gebruik word
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
Donsiekind
Donsiekind – Bogsnuiter of vroeë tienerjare.
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
Dêsimmêt (Plaasvervanger vir swetswoord)
Dêsimmêt - uitdrukking as plaasvervanger vir 'n swetswoord.
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
Droomtuig
Droomtuig - Jou bed waarop jy slaap is jou droomtuig.
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer