Verwysing:
Met dank aan Joe
As jy vaak is en wil gaan slaap, dan gaan jy lappe trap!
As jy vaak is en wil gaan slaap, dan gaan jy lappe trap!
Lui-lappie - 'n klein pannekoekie.
Lostongdraadonderwerp: Hierdie woord het sy oorsprong te danke aan McF se beskrywing by die 1000ste draad geplaas op die Woes Forum.
Letter-lekker-lê (Nog voor die woord op my tong se tippie kon letter-lekker-lê ...)
Wat oor jou lippe kom, is dubbelbindingsgom. Klink dit goed, is dit vasgeplak vir goed. Maak dit seer,
los kan jy dit nie weer skeur.
Van te veel lag kry jy laggitus en oorwerkte wangspiere!
Lip lapa is die nuwe naam vir 'n snor.
Ek trek my lippe van oor tot oor ... in 'n lekker liplag
Liplag - 'smile'
Te diep in die bierbottel gekyk