N

Njarrtjie (Kinder-proeswoord)

Verwysing: 
(Sandkorrel)

Njarrtjie - kwaai nartjies! (kinder-proeswoord) Klink asof die nartjie nes ʼn hond grom.

Njammaris (Proeswoord)

Verwysing: 
(Chenel Pieterse-Boyle)

Njammaris – Fynproewer van kos

Nôtte- tiekie

Verwysing: 
(Meraai vannie baai)

Proes Sinoniem vir so nooit as te nimmer/ nie 'n kat se kans!

Nêweste-êwer

Verwysing: 
(Meraai vannie baai)

Proes-Sinoniem vir oor my dooie liggaam!

Nôtten-dêm

Verwysing: 
(Meraai vannie baai)

Proeswoord vir volstrek weier om opdrag uit te voer

Nierstuipe-aanval

Verwysing: 
(Madz)

Nierstuipe aanval is sinoniem vir oorval kry.