S

Sokkieklankie

Woord in Engels: 
Druk asb op die 'read more' skakel
Verwysing: 
*Met dank aan Lepinotus Patruelis vir hierdie kreatiewe woordbeskrywing en waardevolle inligting aan ons die verbruikers

Sokkieklankie: Bleikmiddels se reuk - Soos die meeste van ons weet, maak bleikmiddel bakterië dood.

Sletsappies (Proeswoord)

Woord in Engels: 
*druk asb op die read more skakel om meer oor hierdie woord te lees
Verwysing: 
*Met dank aan Adelhaide vir die aandra van die woord

So kom kuier my vriendin vandag - al die pad van die plaas af! Was dit nou lekker. Sy is baie oulik, maar ook baie "propper".

Stamp- stamp-voetjie (Uitdrukking)

Verwysing: 
Met dank aan Diamantjie en die dief vir die beeldende uitdrukking

*stamp stamp voetjie* (Ek's so kwaad!)

Skrikmakergrasperkie

Verwysing: 
Met dank aan Erna Jo.

Skrikmakergrasperkie: Die grasperk is so klein, hulle hou hom sommer met 'n elektriese haarknipper in toom.

Stingelkoors

Verwysing: 
Met dank aan Piet Magriet

Stingelkoors: Mans wat hulle ongewens opdring aan vroue het stingelkoors vertel Piet Magriet.

Sementwoorde

Verwysing: 
(Mel)

Sementwoorde: Opbouende kommentaar

Snuiter

Verwysing: 
(Gebruiksvoorwerp van ons voorouers)

'n Snuiter: ’n Tipe skêr met ’n bakkie daarop wat gebruik was om die pit van vetkerse mee te knip.

Skuurpapier woorde

Verwysing: 
(grevilman)

Skuurpapier woorde - die skrywer se beitel en hammer

Seeviagra

Verwysing: 
(SueEe)

Seeviagra – Oesters

Snakstrik

Verwysing: 
(SueEe)

Snakstrik – Strikdas

Satynhart

Verwysing: 
(SueEe)

Satynhart – woord vir iemand met 'n sagte hart

Snotsnik storie (Snellerwoord)

Verwysing: 
(SueEe)

Snotsnik storie - Tranetrekker

Sletpret (Proeswoord)

Verwysing: 
(SueEe)

Sletpret - Sedelose optredes

Staligtiet-verdriet

Verwysing: 
(SueEe)

Stalagtiet-verdriet is 'n rou proses

Sieltraan

Verwysing: 
(SueEe)

Sieltraan – Hartseer