Verwysing:
(SueEe)
Ystong – Skerp tong. (Harde woorde geuiter deur iemand met 'n ystong wat jou kan laat vries van skok of seer.)
Ystong – Skerp tong. (Harde woorde geuiter deur iemand met 'n ystong wat jou kan laat vries van skok of seer.)
Standvastige stabiele persoon is soos die ysterhaan. (kerktoring)
Yack-drek is die taal wat 'n yackerbek gebruik om net nonsens te praat.
Yackerbek is 'n persoon wat as hy sy bek rek net 'n klomp (non)sens praat!
Jy praat en praat net absolute snert!