Dat julle anties se PoepaMakrankaStorie (PMS) soms ‘n biekie van ‘n jy-weet-wat in die drinkwater kan wees, is vir seker die waarheid.
Afkortings
PMS: Soos beskryf deur Blexim
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
- Read more
F.A.K (Proes afkorting)
F-A-K : Finish and klaar.
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
PFKB
Omdat dit mode is om alles onder 'n afkortig te bedryf, kan die nuwe organisasie dalk heet Plaaslike Film en Kunste Bevondsing, oftewel PFKB
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
P.O.T.S
Lepinotus Patruelis:
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
- Read more
DBV
DBV: In ons dorpie staan dit bekend as "Diere Bring Vlooie"
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
DBKY
'n DBKY - Dit staan vir denkbeeldige kreatiewe yskas.
Gaan loer gerus waar die skrywers woel met woorde teen die DBKY: http://www.woesblog.com/forum/index.php?topic=1822.60
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
Woesterse SPAM woorde
SueEe:
Spoeg-
Pos
Aan
My
Spul
Praatkous
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
- Read more
Afkortings van Estelle Fenwick
WVA:
Wereld-Vrede-Aktivis
Woestyn-Verdwyn-Akkedis
Ping-pong
You’re wrong
Dit staan vir ‘u-uhm’
Woes-Verslaaf-Annonimis
Daar’s al ‘n hele spul van ons
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
- Read more
Antjie se tong in die kies afkortings
WNBE (Woes-Nobel prys vir Bevordering en Erfenis van Afrikaans)
APLVIMB (Antjie-Patat-Losgat-Voor-In-My-Boekie prys)
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
RSA - Republiek van Suid Afrika in 11 tale
RSA: Republiek van Suid-Afrika (Afrikaans)
Republic of South Africa (English)
IRiphabliki yeSewula Afrika (IsiNdebele)
IRiphabliki yaseMzantsi Afrika (IsiXhosa)
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
- Read more
PB (Afkorting)
PB = Persoonlike Beste. (Die atlete kan nie hulle PB lewer as daar nie ondersteuning is nie.)
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
B.B.O. (Rugby Afkorting)
B.B.O. Baie Belangrike Oomblik (In rugby is daar om en by 80 van hulle!)
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
Afkorting van: Sonica
WWF Waarheids- en Wroeging Forum
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
Afkortings van: Meraai vannie baai
LAG - Laat Alles Gloei
KLS - Kom Lag Saam
DSWS - Die Son Sal Weer Skyn
GMJH - Gee My Jou Hart
MWVJ - My Wens Vir Jou
EHJL - Ek Het Jou Lief
HSS - Hoekom So Stil
WEWD - Wens Ek Was Daar
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
- Read more
Afkortings van: SueEe
WWW- Wye Woeste Wêreld
GGG - Grawe Gawe Groetnis
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer