Al ooit gehoor van hierdie korte-korte struktuur? Terse Verse begin met 'n vraag of stelling, en die antwoord word verskaf in rymvorm.
Kreatiewe Skryfvorme
Terse Verse
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
- Read more
Afrikaanse Terg Verse (ATV)
Soms skuil daar kreatiewe woorddisse selfs in ons gewone skerts/raad onder mekaar. Hierdie tergversies het so onstaan en natuurlik die woorddief se hart gesteel.
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
- Read more
Lanturne Struktuur (in Afrikaans)
Die lanturne is 'n vyf-reël Japanese struktuur en lyk dan ook amper soos 'n Japanese lantern met sy lettergreeptelling van een, twee, drie, vier, een.
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
- Read more
Ghazal (In Afrikaans)
Daar is heelwat baster-vorme van hierdie liriese struktuur in omloop. Ek het sover moontlik probeer om vir ons riglyne in Afrikaans te skep vir die struktuur uit die Midde-Ooste.
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
- Read more
Dizain (Franse Struktuur)
Hierdie Franse struktuur word geskep met 10 versreëls en onderskeidelik 10 lettergrepe per reël.
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
- Read more
Blokverse: Kreatiewe skryftegniek
Met hierdie 'eggo tegniek' word ons gedwing om sinne te kies wat kruis en dwars/links na regs gelees kan word
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
- Read more
Afrikaanse weergawe van die Parallelogram de Crystalline
Karan Naidu het hierdie gedigstruktuur vir sy sielsmaat Crystal Rose, ontwikkel. Die struktuur bestaan uit 4 verse/strofes van 3 reëls elk.
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
- Read more
Gekroonde lyne: ♫ Naas se Minnelied ♫
Naas: Minnelied
Ek vis op die walle van die Visrivier
Ek vis op die walle van die Visrivier
Eet mieliepap om die karp te versuur.
Ek sit aan die tafel van Tafelberg
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
- Read more
Afrikaanse weergawe van die Staccato Gedigstruktuur
'n Sagverligte onthou van kindwees
skuil primitief toegevou, in die vlees
Antiek! Antiek! Verklap 'n plooi;
en die kant van my laslap kooi!
Nostalgies die prooi - word ek so omring
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
- Read more
Vanuit ons Verskombuis
Ek dek vir ons 'n plek
in my verskombuis;
kom-proe-saam-poësie
- Bon Appetit -
©
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
- Read more
Verskuilde Titel Verse (VTV)
Hierdie skryfvorm is presies wat dit sê, daar is 'n verskuilde titel tussen die saamgestelde verse en elke leser sal/kan self kies watter woord(e) hy/sy sou gebruik as die titel.
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
- Read more
Herhaalde Titel Struktuur
Meraai vannie baai
~ Volmaak afgerond ~
as daar vir ons
'n aardse uitveër was,
sou ons instaat wees
om soos 'n kunstenaar,
die donkerste dele uit
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
- Read more
Abhanga Gedigstruktuur
Die abhanga het ontstaan in die sewentiende eeu, in Indië. Dit is ‘n Marathi vorm, die amptelike taal van Maharashtra in Indië.
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
- Read more
Lento Gedigstruktuur
‘n Lento word in twee kwatryne geskryf. (‘n Kwatryn is ‘n stanza wat uit vier versreëls bestaan, met ‘n voorgeskrewe rympatroon.)
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
- Read more
Woordmuseum: ♫ Vertaalde kinderliedjies ♫
Piet Magriet Vader Jakob
(Afrikaanse weergawe van Frère Jacques)
Vader Jakob, Vader Jakob,
Slaap jy nog, slaap jy nog?
Hoor hoe lui die kerkklok
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
- Read more