Daar's 'n tyd om te skryf

Ek wonder of 'n skrywer/enige kunstenaar net met of direk as gevolg van inspirasie kan werk?

Is enige kuns nie maar soos om jou gholfhoue op die oefenbof oor en oor te herhaal totdat jou tegniek so te sê perfek is nie?

Daar is tye wat die inspirasie nie net kom nie, maar jou letterlik dwing om te sit en ten alle koste te skep. Aan die ander kant dink ek daar is wel waarde daarin om jou vaardighede in stand te hou. Ek glo dat jy vir elke 20 (soms 100 of 1 000 000) pogings (lees prul) wat jy skryf êrens dalk 'n goeie vers kan raakskryf. Of dalk kan jy in die "oefenproses" op ander idees of tegnieke afkom.

So dis dalk iets van beide.

En ek is juis lui vir oefen.

Dis weer winter. En dalk is dit dié keer anders. Dalk skryf ek nie weer so eksistensialisties nie. Dalk ontdek ek tog nuwe metafore en neologismes.

Dalk is hierdie winter anders.

family health and fitness insurance az

I must say i Enjoyed Your blog. I Have Simply just Saved. We are Regular Targeted visitor Of your respective Web-site I'm going to Promote This By using My local freinds Many thanks so i guarantees I will visit your web site yet again.
family health and fitness insurance az

anthem blue crossstitching health insurance quotations

Appreciate your this specific handy information you have presented us all. I'll search for this specific intended for long run guide in addition to refer that to be able to my girlfriends. Extra capability to your blog post.
anthem blue crossstitching health insurance quotations

loved ones wellness insurance on the internet services

I am really enjoyed for this side. Its a fantastic subject matter. It assist me to quite definitely to eliminate several troubles. The prospect are so wonderful and model therefore quick. It could be assist every body. Many thanks.
loved ones overall health insurance support method

Daar's 'n tyd om te skryf

Ek stem saam met jou Paul.

Ek is nou 2 weke op Woes, en het in die tyd 7 stukke gelaai waarvan 3 stukke ek lank terug geskryf het en 4 nuwes. Nou het ek die groot droogte geslaan en kan net nie aan die gang kom nie, alhoewel die dringendheid om te skryf nog net so sterk is.

Ek skat dit is hier waar die harde werk nou inkom.

So terug na die handleidings en kursusse.

OEFEN! OEFEN! OEFEN!

Groete,

Oumatjie