FZ
703
DIE BODE
Douvoordag plons die hoewe , so : kloppedieklop
oor die vrystaatse vlaktes klief hy die nag
hy's gestuur vir versterkings teen die engelse mag ;
maar voor die blokhut bulder die doodskoot : " STOP! "
Dis konflik van gewete wat deur sy gaansheid kramp
- terwyl sy trou'boerperd die stramleisels negeer -
' Moet ek sterf ... moet ek leef ... O Saartjie dis SEER
; maar ek's Boer : Ek sal beur self deurhierdie ramp'
, die held het gesterf , maar hy konnie sneuwel :
Op sy saal vasgeboei deur sy Roeping se Mag
As jy dalk ook eendag in Brandfort oornag
kan ons saam loop'luister na die skim se sag'prewel ...
coach outlet
coach outlet online
coach outlet
louis vuitton uk
louis vuitton
coach outlet online
coach factory outlet
coach outlet
coach outlet store online
louis vuitton sale
louis vuitton outlet
coach factory outlet
coach factory online
coach factory outlet
coach factory outlet online
louis vuitton uk
louis vuitton
coach outlet online
coach outlet
coach outlet store
coach outlet store online
coach bags
coach outlet store
coach outlet
coach outlet store online
hermes birkin
hermes bags
gucci uk
gucci uk sale
louis vuitton outlet
louis vuitton bags