Elkeen van ons het mos maar so 'n strepie 'damduiker' in ons.... Of julle dit nou wil weet of nie...
Hier is 'n paar vragies wat jou lekker sal laat lag - mits jy eerlik met jouself kan wees..... Kyk op hoeveel antwoord jy JA??? LMGA!!!
1.Het jy matriek?
2.Het jy al ooit kaalvoet inkopies gedoen?
3.Besit jy of enige lid van jou familie 'n Cortina?
4.Is daar 'n vistenk in jou huis?
5.Was jy al ooit in 'n karavaan op vakansie?
6.Het al ooit klere gekoop by 'Mr.Price'?
7.Was jy al ooit by 'n kunsuitstalling?
8.Het jy al ooit 'n buitetoilet gebruik?
9.Het jy op enige tydstip in die verlede 'n "BOY" of "GIRL" keps besit?
10.Is jy al ooit uit die huis in die oggend sonder om te was?
11.Het jy al ooit gebraaide polonie geeet?
12.Het jy al ooit jou bewussyn verloor as gevolg van 'n uitermatige inname van alkohol?
13.Het jy, of jou vrou, al ooit 'n swart bra by 'n wit bloes gedra?
14.Het jy 'n geheime resep vir vispap?
15.Het jy al ooit in jou voortuin gestaan en bier uit 'n blik drink?
16.Sal jy soms uit die bottel drink?
17.Ken jy die lirieke van enige Robbie Wessels liedjie?
18.Was jy al ooit in 'n nagklub waar Gé Korsten se "Liefling" gespeel is?
19.Het jy saamgesing?
20.Koop jy die 'Huisgenoot'?
21.Weet jy wie of wat Rémy Martin is?
22.Het jy al ooit 'n horlosie van meer as R2000 besit?
23.Eet jy meer as drie keer per week 'take-aways' ?
24.Speel jy 'darts'?
25.Het jy al ooit jou eie winkeltrollie besit?
26.Het jy familelede wat nie kan Engels praat nie?
27.Besit jou gesin 'n strandhuis?
28.Is die strandhuis in Hartenbos?
29.Het jy al ooit meer as R70 vir 'n bottel wyn betaal?
30.Het jy al ooit na 'n kondoom as 'n "effie" verwys?
31.Het hy al ooit mieliepap met jou hande ge-eet?
32.Weet jy waarvoor 'KKNK' staan?
33.Eet jy soms jou aandete op jou skoot voor die TV?
34.Die Krugerwildtuin is 'n aangename plek vir 'n rustige vakansie. Ja of Nee?
35.Is jou naam 'n kombinasie van jou Ma en Pa s'n? bv. Johalisa, Karelette, Henro ens.
36.Het jy familelede met 'n soortgelyke naam?
37.Was jy al ooit by 'n veiling?
38.Was dit 'n motorveiling?
39.Is jou huis ontwerp deur 'n argitek?
40.Is dit in die 'Toskaanse' boustyl?
41.Lek jy soms jou bord uit as niemand kyk nie?
42.Was jy al ooit in die Staatsteater?
43.Besit jy 'n Jurie Els of Patricia Lewis CD?
44.Spreek jy dames ouer as jyself aan as 'Mevrou'?
45.Spreek jy dames ouer as jyself aan as 'Antie'?
46.Het jy al ooit in die geselskap gepoep?
47.Het jy 'n mullet? Met ander woorde, lyk jou hare soos McGyver s'n?
48.Het jy al ooit 'n boek gelees wat geskryf is deur 'n Nobelpryswenner?
49.Die Nobelprys is vernoem na Al Nobel wat dinamiet uitgevind het. Ja of Nee?
50.Het jy al ooit 'n bufferplakker (bumper sticker) op jou motor geplak?
Dink dis seker genoeg gevra.... Ek het lekker vir myself gelag..... en julle?
coach outlet
coach outlet online
coach outlet
louis vuitton uk
louis vuitton
coach outlet online
coach factory outlet
coach outlet
coach outlet store online
louis vuitton sale
louis vuitton outlet
coach factory outlet
coach factory online
coach factory outlet
coach factory outlet online
louis vuitton uk
louis vuitton
coach outlet online
coach outlet
coach outlet store
coach outlet store online
coach bags
coach outlet store
coach outlet
coach outlet store online
hermes birkin
hermes bags
gucci uk
gucci uk sale
louis vuitton outlet
louis vuitton bags