EINDE VAN DEEL EEN VAN ONS WOES WOORDEBOEK

Woord in Engels: 
Druk asb op die 'read more' skakel
Verwysing: 
Met spesiale dank vir elke skrywer wat toestemming verleen het dat ek spore op jou erf kon trap en jou woorde oes. 'n Baie groot kniebuig ook vir Stof vir die vermelding en aanwysing na die boekie van woorde onder die SA kunstenaars. http://www.kunsnuus.co.za/kunsnuus/090413ns.htm

Vir een jaar lank was dit my voorreg om te dwaal deur die woeslanings en forumgange sodat die manier waarop die Woesters gewoel het met woorde, vasgevang kan word vir ons nageslag. Ek het bereik wat ek wou en nou is dit tyd om die woordtuig oor te gee vir deel twee met 'n splinternuwe baadjie vir die volgende jaar!

007 lig die pienk strooihoed en verkas ... sonder die woordmandjie.