Ek vra toe mos vir bietjie tyd vir myself, tyd vir mý doen- dinge, mý musiek en vir STILTE.
Die dag het goed begin, lui brekvis in die son, liters koffie en 'n berg tydskrifte. Uiteindelik kon ek meer as twee bladsye lees aan daardie boek wat nou al drie maande lank hoop op 'n bietjie aandag. O, amper vergeet ek van die musiek!! Lekker Sias Reinecke vir 'n bietjie heimwee, Beethoven en Tupac Shakur omdat ek kan en Patsy Cline vir lekker saamsing. Oeeewiiiiiiiiiieeeeeeeee!!!! Niemand wat my keuse veroordeel of hulle slap lag daarvoor nie. Lekker!
En toe die koel klanke erens tussen nou en netnou meer rumoer en gedruis word, is dit tyd vir die stilte soos salf op my onrustige gemoed. R E L A X
Kerslig, badpamperlang kompleet met poeier en pommades "fit for a queen" en toe voel ek so alleen. Eeeeeeensaam.
Musieknote word wanklanke en die stilte is oorverdowend.
Ek mis jou tog so.
coach outlet
coach outlet online
coach outlet
louis vuitton uk
louis vuitton
coach outlet online
coach factory outlet
coach outlet
coach outlet store online
louis vuitton sale
louis vuitton outlet
coach factory outlet
coach factory online
coach factory outlet
coach factory outlet online
louis vuitton uk
louis vuitton
coach outlet online
coach outlet
coach outlet store
coach outlet store online
coach bags
coach outlet store
coach outlet
coach outlet store online
hermes birkin
hermes bags
gucci uk
gucci uk sale
louis vuitton outlet
louis vuitton bags