Ek moet nog leer om te trippel

Ek voel vandag alweer nie goed nie. So what? Daar is honderdtal daar buite wat nooit goed voel nie. Nie waar hul op die grond moet slaap of uit my vuilsakke hul maaltye moet krap nie. Nie waar hul moet wegkruip onder beddens waar die-dronk-ma-kreatuur weer op loer is nie...
So ja...waarvoor dan die alewige "loadshedding" in my kop?
Onmiddelik soek ek na die simptome van depressie....Nope...definitief nie dit nie. Ek beskik basies oor die algehele optimistiese babbelgat kenmerk.

Ek is onmenslik gelukkig met my daaglikse brood...regtig. Ek het 'n wonderlike lewensmaat...my enigste vriend soos dit dan ook veronderstel is. Het hom eintlik al basies my hele lewe geken waar hy wegkruipertjie gespeel het in die onbekende kamers van my siel. Ek het pragtige wonderwerkkinders waarvoor ek in 'n oogwenk die aarde van sy wentelbaan sal optel en wegdra as ek moet...Ons bly in 'n wonderskone paradys waarna my Heer ons gelei het vir groen weivelde en waters waar daar vrede is.

So, all in all moet ek eintlik net heeldag dankie sê en verder trippel van geluk. Ek begin myself stelselmatig haat omdat daar tog 'n krapperigheid erens onrustig nes maak. Waardanvaan gogga? Waarvandaan?

Ek dink miskien is ek verveeld...

Het die sielkundiges van onse samelewing hulp vir dit? Dit voel soms of daar iets uit my binneste wil spring en amok en makietie maak net waar dit gaan, maar span die kettings van normaliteit net te styf. Ek verpes die norm van goedertrou die paadjies van dinge-reg-doen-en-reg-lewe moet stap sonder 'n stiggy tag wat skree "EK WIL NIE!"...

Is dit maar net die altaar waar jy jou offer moet plaas?

ray ban uk

This sunglass used a then brand spanking new vinyl.ray ban sunglasses uk Sunglasses were manufactured from thin metal to provide a source make use of plastic; the latest era was witnessed in the sunglass market.Ray ban sunglasses were already known, complete new version was the wave of the future. Many Hollywood celebrities jumped to the Wayfarer camp. We were looking at photographed wearing the trendy shades, and very the Wayfarer was the most common kind of ray ban uk as well as other brand.ray ban sunglasses sale While in the 1980s clearly there was an increase useful in Wayfarer sunglasses, as a consequence of several movies and television shows. Clearly there was a decline in sales while in the 1990s, although the Wayfarer brand is all over again a hot choice for many.
This Calvin Klein underwear trunk with a superb quality and is ideal for the gym, as an undershirt or as a sexy outerwear option with your favorite pair of jeans.calvin klein underwear sale The Calvin Klein underwear 365 is a body-defining, with a sleek contrast logo elastic waistband, this mens trunk features a streamlined, body-hugging design and a double-layer paneled pouch, calvin klein mens underwear engineered for fit and comfort, perfect for active, modern men.