Kliek op "My rekening" in die Menu onder jou naam.
Kliek op "Verstel".
Kliek op "Persoonlike Inligting".
Hier kan jy verskye inligting oor jou self en ook jou Kits Boodskap name (IM name) intik. As ook jou woes.co.za naam en skakel.
(Kopie die skakel as jy op jou woes.co.za skrywer profiel is en plak dit dan hier in).
Huidiglik kan jy net die informasie sien as ikone onder jou naam op die forum blad. Ons sal binnekort dit hier ook so opstel.




