Frequently Asked Questions

Skep vir jou 'n rekening hier:
http://www.woesblog.com/user/register

Dit sal jou toegang gee tot Woes blogs, as ook Woes Forums.

Om seker te maak dat Woes nie gespam word nie, gaan jy eers 'n epos ontvang met 'n tydelike wagwoord. Kliek op die skakel in die epos wat jou sal laat aansluit en dan jou die opsie gee om jou eie wagwoord in te tik.

Alle persoonlike informasie word vertroulik gehou en sal nie uitgedeel word nie.
Net jy kan jou eie epos adres hier, en op die forum sien.

(Jou IM name, geboorte datum en Woes.co.za naam en skakel is opsioneel en is sigbaar aan almal.)

lees die res van die Blog en Forum hulp (FAQ) hoe om die Blogs te gebruik en verstel.

Kliek op "Pos foto of bydrae" op die menu.
Kies "Bloginskrywing" as jy 'n blog storie wil pos.
Kies 'n kategorie onder wat jy 'n storie wil pos (Dit is verkieslik maar nie verpligtend nie).
Skryf jou storie.
Hier is verdere inligting oor hoe op jy skryfstuk te stileer en prente by te las: "Pos Gids"

As jy net 'n prent wil oplaai (sonder om 'n blog inskrywing te maak) in die galery, kliek op "Galery- Prente en foto's. Hier kies jy 'n sub galery waaronder jy dan 'n prent oplaai. Tik 'n opskrif in en jy kan ook 'n beskrywing bysit.
Kliek "Browse" sodat jy die prent van jou rekenaar kan laai. Verkieslik moet die prent nie grooter as 800x600 wees nie.

Blog inskrywings en prente word eers vir jou op voorskou gesit, sodat jy kan sien hoe dit gaan veranderings kan maak. Daarna kan jy dit instuur.

Ja
Kliek op "My rekening" in die Menu onder jou naam.
Kliek op "Verstel".
Beweeg af tot by "Blog Information".
Tik jou titel onder "Blog Title"
Tik 'n beskrywing van jou blog onder "Blog description". Die funksie is nog nie aan geskakel op Woes blog nie, so dit gaan op die oomblik nĂªrens verskyn nie.
Beweeg af tot onder.
Kliek op "Stuur in" knoppie.

Ja
Kliek op "My rekening" in die Menu onder jou naam.
Kliek op "Verstel".
Beweeg af tot by "Tema verstelling".
Selekteer dan die tema waarvan jou hou.
beweeg af tot onder.
Kliek op "Stuur in" knoppie.

Jou tema is slegs sigbaar op jou eie blog se hoofblad is of as een van jou blogs gewys word. Die voorblad en ander blaaie van Woes blog bly dieselfde.

Kliek op "My rekening" in die Menu onder jou naam.
Kliek op "Verstel".
Kliek op "Persoonlike Inligting".
Hier kan jy verskye inligting oor jou self en ook jou Kits Boodskap name (IM name) intik. As ook jou woes.co.za naam en skakel.

(Kopie die skakel as jy op jou woes.co.za skrywer profiel is en plak dit dan hier in).

Huidiglik kan jy net die informasie sien as ikone onder jou naam op die forum blad. Ons sal binnekort dit hier ook so opstel.

As jy voel jy het 'n nuwe woord of gesegde wat in die Woeswoordeboek opgeneem moet word plaas jy die woord in die forum vir bespreking.
Jy gee die woord as die onderwerp se naam, en dan gee jy soveel moontlik inligting oor die woord.
Die inligting moet die volgende insluit:
Wat beteken die woord?
Hoe word hy gebruik? (Gee 'n sin of twee wat die woord bevat.)
Wat is sy Engelse woord?

Die woord is dan onder bespreking. Sodra die moderator voel dat die woord 'n bestaansreg het sal hy/sy die woord in die Woeswoordeboek opneem en die onderwerp sluit.

Volg die skakel:
Woeste Woordbesprekings