Markus:
Spêll
…my opienie is dat in hierdie virtêling
die boodskap meer belangerik
as leestekins en spêling…
©
Fingerfoute van die poskoets afgeval:
Jy's my kouk botil proppi
My lipais doppi
My hempsi knoopi
My kissing slopi
Pienatbottir broiki
My milksjyk stroiki
My spar bissi
My gout vissi
My blommi en my e-mail tjommi
Leka dag!
*Van die poskoets afgeval en aangedra deur Jo'e-Lo
Gdietge is goonewilk vir my meioilk,
wnat dit vra jou aells-mnes.
Maar as die geadtegs eres volt,
dnik hllue letar jy’s knes...
Die wat ek die metese van hou
is krot en kgtirag, wat jou smeomr gou
laat bseef: dit was edioenvug pgtirag!
EN OP ONS EIE KWETTERDRADE:
werelde weg:
* ai meraai sak ek nou my kopin skaamte
* ek voel ook soos n verkmuis; nie so lelik nie maar so deurmekaar
* ek was so evens in die war met dit mar jy het dit nou mooi uiteen gesit
nou kan ek ander ook 'educate' oor die sakie
* die dingetjie meng sommer alles en binne n kewsie van n rukkie
het jy n heerlike broodjie....
* is seks speelgoed aanvaarbaar vir die suid afrikanse/ of selfs die wereld'se sameleweing
* as jy met vuur speel gaan hom vingers band....
* die batery gederewe speelgoed
* nie seker of n ritsluiter 15 stuke meer of minder het nie
* ja ek dink die een is so bietjie "cofuzing"
* het so eve van n lisp....
* soms wonner ek of sy ooit op die plannet woon
* patrysie-dalk weer n spinekop of n doolloper
* maar ek kani n oordeel vel nie
* intersant hoe die korale meer helderder word hoe hoer n mens met die
kus op gaan na die ewenaar
* hulle reken anaboliese middle veroorsaak agressie
* bloot weer n siennings punt
* Jou kid is seker al effe te groot maar die beste is maar omn almal ewehard te wiks
* jy kan sprie en teken op enige stuk metaal soos jou hart begeer...
* dalk kan n mens vir worsagtigebedagtekreatiertjie teefie op n sterng een beno per dag dieet sit
* Stoopid Biets
lox:
* dai pikkewyn kan dlak seesiek kry va so probeer bo bly ...
* ‘n redliek goeie pad
* Nei altyd baie plek om te ry / hulle draai nei maklik uit
* Soms I slangs die pad ry beter as op die pad
* jy sien nie die gate waneer jy naby hom ry nie en waneer dit links skoon is
* teen die see in die noordleik buitewyke van Maputu
* ons het by meer as en geleentheid op die srand mense raakgeloop wat skulpe en slefs 'n seeskilpad
dop aan ons wil verkoop
* duik soos orgasame wat jy moet ervaar, kan idt nie oor vertel nie
* soos ons bure wat al amper almal in mosmabiek 'n drai gaan maak het vir mekar sê: moenie met 'n
witbrood onder die arm kla nie.
* die eerste 3 keer wta ek gan snorkel het, het ek dit nie gekry nie
* Ek belsuit toe om daar in te gaan, weet glad nie wat om te verwag nie
* ... dan word die ramwerk met hierdie gevlegde palm takke bedek
* bo op dit word gras in gevelg sodat die huis soos grasdak lyk
* Pryse baie billik en jy kan rnad of mets betaal.
* Guinjata se huisies het los meubles
* sy enegles is so effe swakker as ons sin
* Oneglooflik hoe maklik dit lyk
* Soos hy die goed afgooi kap sy suentjie dit oop met panga
* Wate rte koud neem ons aan
* dit moet nog ‘n oord wees, weet eni wat die naam is nie.
* Sjoe mens sal jou derms los skud op daaai pas
* verbetr dam effens al
* die pitte het niks daarmee te doennie maar die doppe wel
* somige nagte koel maar in die dga het ons kortbroek en kortmouhemp aangetrek.
* Daars ent 2 kamers en 4 beddens
* Mens meg nie op die strand ry nie
* Toe ek afstap het ek hieride gesien
* Hulle het probeer erstig visvang maar op die ou end net gehengel
* die brnad gevaar is vreelsik groot.
* 3 kleintjie sis werd wat een grote is.
* grotes en kleintjie slefde prys
* Da island style van prawns gaarmaak
Ya.avoc:
* Wonder waat is Natalie-Dominique nou dat 'n mens 'n regsmening kan inwin
* enige idees hie die "reëls" verander kan word sodat die :uitgedaagdes: makliker sal pring om hul baksteen hier te kom lê?
* baie van die Kaap se nuwe bru^e gesien
* Lnaklaas 'n groenflits gesien, maar ek wag vir hom.
* Op Saldanha 'n plek raakgeloopwaar papawers begin oorneem
* Elke foetus
* Die program sê my vorige sin moet eintlike as volg lees
* Wat is "maze" in ingels??
* 'n meisie voel dat sy dei reg
* Ek sê altyd dat landmyne nie on oorloë gebruik mag word nie
* As iemand vir so iets val moet hy maar swy geld verloor
* verandering ondergaan om by die verendering van die lesers aan te pas
*ek het 'n prentjie op die internet gesoen
Lepinotus Patruelis:
* Dis 'n voorreg dat jy jou in die publiek met ons klomp raaskioppies wil meng.
* hulle keduks sal struikel oor al klere en koerante wat hulle opd ie vloer agtergelaat het...
* werbwerfhuisvestingsmaatskappy.
* So goed om elkeen van julle in my digitale potufulje te mag hê.
* Luis sal beslis 'n oppikbesiek kom doen
* sy is onbeskyflik lief vir hom as hy 'n knibbeltjie in die hand het
* Ek hou van ju wyshede
* Sp ry Lepi toe maar die laaste kilo en 'n half tot by sy kaya
* Alaml word so versmoor en ingeperk deur die spul lappe om hulle lywe
* luis het sopas verneem dat Evkom geskik het in die versekingsondersoeksaak waarin hy die elektriese toetse moes gaan doen.
* oor die waatre van my rou
*Kunstenaarsnuur publikasie
* elsterne werwe
bloubefoeterd:
* PM Dankie vir die mooii woorde. Net 'n regstellinkie. Ek is nie net slim nie eks mooi ook!
* Daars 'n plekie vir almal
* As jy nou omsingel is van jou boeties en sussies hjou mens darem 'n baie lekkerder famieliereunie
* En dit onde rdie vaandel van 'n "GODSDIENS?"
* Fees van die ongenooides-gekfryf deur PG du Plessis
* Ons het gesteier teen die aanslae die afeglope dekade
* Kultuurisdie somtotaal van 'n klomp goed.
* Nou is dit weer 'n gespook om doe naweek solank as moontlik te laat aanhou....
* sorry om van jou bogel te verneem hoor!
* Argentinie se Messi is 'n yster maar ek wag vir die Duitsers morgenawend teen die Ossies van doer onder
* As jy nie jou man lief het en dit wys nie is daar heelwat volubteers wat dit namens jou sal doen
* Hulle seg sokker is 'n game waar 22 mans agter 'n ronde bal aanhardloop en op dieeinde wen Brasilië
* Gaan daai wilde dagga plantjies nie 'n suikerbekkie in 'n wipsterjtie laat verandernie!
* Al ooit gewonder wat het geowrd iemand of iets.
VOLGENDE VINGERFOUTJIES HET 007 OP 'N KWETTERDRAAD GESTEEL EN NET SO AANGEDRA
Nelchock: * baie danki aan almal wat my ondersteun het , iets wat as n uitdaging begin het het tot vir my heeltemal onkont gevang, ek sou nooit in n duisuind jaar, drie maande, twee weke, vyf dae, nege ure, ses minute en 5 sekondes kon dink dat dit sou gebuer ni, ek gaan dit my beste skoot gee en kyk wat gebuer' - julle moet onthou ek het gister eers di "skryfding" begin doen.
*Ek gaan veseker meer betrokke raak hi want ek wil ook di "SMS" taal spoken soos julle, en ek wil julle siele uitrek
*laastens ek begin nou eers n "Skryf styl" ontwikkel di laaste tyd, omdat ek so n unieke persoon is moet my skryfgoet ook uniek wees.
Soos gese, ek is bieki koekoes, maar wat opmaak daarvoor is di volgende, Ek is ontsettend handsome, veskriklik intellegent, geweldig hard werkend, pligs getroue landsburger, vreeslik sagmoedig, polities korrek, Fein opgevoed, wetsgehoorsame persoon, en nog n bank k0k wat ek ni nou kan aan dink ni en laastens jy sal nooit ooit een floekwoord uit my mond hoor ni!
*Hoekom ka ek ni n foto laai ni!!!! ek maak di foto klleiner maar nog steeds niks ni, ek wil julle wys hoekom ek "koekoes" is!
Meraai vannie baai:
Ek is waarlik bly dat jy meer betrokke hier wil raak Nelchock. Omdat jy self noem dat jy effe koekoes is, het ek dit my plig as 'forum mechanic' geag om die vloekwoorde wat uitgeglip het in jou deelname, te verdoesel en jou siel so uit te trek - want jy noem mos dat jy nog nooit gejok het in jou lewe. So as die verbode woordjies nou daar bly staan het, sou jy oop en bloot vir ons gejok het en dissie baie mooi nie
Om saam te kan gesels met ons, moet jy ook so klein bietjie leer - nie baie nie - net biekie-biekie om die pragtige proeswoorde wat ons in die woordeboekie al opgeteken het, toe te pas. Perfekte voorbeeld is die '0'. Dit sal nou rerig wonderlik wees as jy vir ons nog so klompie kan bring wat mens nou vir die hele huisgesin sal kan voorlees en 'n kind nie oge rek oor die ffffffffreeslike taalgebruik nie Jy se mos jy is veskriklik intellegent so dit behoort geen pyn vir jou te wees!
Piet Magriet:
*Hoeveel keer het mense al vir jou gevra om asseblief ander deelnemers wat jou vloektaal aanstootlik vind, te kontsidireer, maar jy vee jou 0 daaraan af. (Hierdie teken is een grooooot leemte wat ons 'n gat noem!)
* Askuus shellschock ... Ek trek my demaietstokkie terug!
*O flip flippie, ek het die verkeerde stokkie gevat! Daai denamietstokkie is myne!
* Meraaia van die baie baaia, jy is 'n lamp op my pad en 'n lig vir my siel!
* Nee, ek moet ruiterlik erken dat ek vas gesteek het by die f en die v vir die finger, en toe lees dit vir my "fienger" en toe klink dit vir my na daai snelweggroet ding, jy weet mos wat ek bedoel, en toe dink ek nee, dit is nou nie die fienger waarvan ek praat nie. Nou sien ek eers dat dit die eimste seimste finger is.
Ek blowe ek sal dit nie weer verkeerd het nie.
werelde weg:
*mEskien moet pAdlock homself gaan besig hou by sy bIkers fOtum stOrI pelle.....
Mitchelize: Kommentaar op die onderwerp
*Woa! Hierdie een was nogal entertaining. (Ek wou sê 'vermaaklik', maar somehow het 'entertaining' net beter gepas!) As 'n mens so min op die forum kom soos ek, weet mens nie altyd wat is real en wat is fake nie.
Ek het nog altyd probeer om baie soet en voorbeeldig te wees met my taalgebruik hier... mooi soet gespel met al die kappies op die regte plekke - en versigtig om nie te proes nie, soos Raaitjie dit altyd so mooi stel - maar hell's bells, lyk my anything goes. Disse lekke plek dié en hier tune ons mekaar somme straight! Ek laaik, ek laaik!
Speel net hoor, voor enigiemand hom vervies vir my! Ek wou sê 'onkont gevang', but thought that might be pushing it...
EN OP 'N ANDER KWETTERDRAAD STEEL 007 TOE DIE FINGERFOUTJIES:
Nelchock: Kretiek op posts
Nou ja ek is al n maand of wat op woes, ek het van my goed hi gepos en ek het n klomp posetiewe kretiek gekry, goeters isw gese wat my laat voel ek doen nogal ni te kak vi n ou wat noudi dag eers ontdek het hy het n gawe met n pen om in n sekere metode te kan skryf,ek noem dit "Self inposed satire of suiwer sfrikaanse kort kak storis, ek weet ek is kras maar ek probeer wegbly van vulger af, daar is n din lyn tussen di twee, Wat my pla is in di begin het ek vinnig n klomp kommentaar gekry op my goete maar lately niks alhoewel di kere gelees by di dag meer word!!!!!!!!! vertel my asseblief dan kon ek ook vestaan..
werelde weg:
padlock jy moet onthou dat 'die plek waar jy jou goedjies opplak ',
maar net n algmene werfie is waar' eneige mens sy goetjies kan plaas'.
Almal wat daar lees is ook maar nes- jy, stokpertjie skrywers.
dit vat meer as net n paar gedagtes en mispsellende woordjies om iets te skryf wat die oeee-ooo-aaaahhhh
efek sal he vir ewig....
As jy wel meer wil beryk deur jou stories, laat n boek druk en versprei of verkoop dit-
geen pad na sukses is maklik nie....
EN TOE HARK 007 HIERDIE KOMMENTAAR NADER:
Nelchock:
Snaaks hoe mense verskil, sommige en nogal snaaksgenoeg by verre hou weer van my "Kras" dis nou di wat darem di guts het om iets te se, dan kyk ek ook na di ander kommentaar en dis di eerste wat ek hoor van "Moeielik Lees" sien ek lewe ni net aan di "La Di Da kant van di lewe ni, groot gedeelte van my lewe is met Bikerz Ouboet, anne mense daai, goeie mense!!!!!!
*007 begaan keer (k)op keer dieselfde fout met gewon(d)e lyne :)
