Flopdosser

Flopdosser: As ek so na die nuwe mansmodes kyk is almal nou flopdossers.

Die ander kant van hierdie muntstuk is Fopdosser - Dit is die manne van die nag wat hul opdos soos mooie dames en dan die manne wat opsoek na 'n gelukkie is, nader (ala Anseliza)