Woes Forum
09, September, 2010, 02:26:52 pm *
Welcome, Guest. Please login or register.

Login with username, password and session length
News: Forums moet asseblief so na as moontlik aan die onderwerp gehou word, tensy jy daai freaky gevoel wil beleef van :   "Now you see it, Now you don't" 
Lees gerus by Sê Wie wat die vereistes is vir elke forum. As daar enige vrae is, voel asseblief vry om my te vra.   
 
Ondersteun deur
Woes.co.za - Kreatiewe platform vir Afrikaans Ruff.co.za - creative platform for English Soek-Afrikaans.co.za - Afrikaanse soekmasjien Wetmail.co.za - Free weekly diving E-zine
   Home   Help Search Login Register  
Pages: [1]   Go Down
  Print  
Author Topic: Strukture spel - speel sommer saam  (Read 1046 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Ya.acov
WOES!!!
**********
Posts: 2605


Kyk op


« on: 30, March, 2010, 03:35:59 pm »

Goed hier gaan:

Wat van reëls soos: (verbeter en verkort en vereenvoudig en vergemaklik gerus die stel)

    * Enige persoon B begin
    * B lewer 'n produk en verklaar dit as 'n voorbeeld van [wat_dit_ook_al_is]
    * B dra die "pen" oor aan drie persone, die persoon A wat B aangewys het en dan ook persone C en D
    * Die volgende produk sal dan deur net een van A of C of D gelewer word - "first come first served" -
       so is daar aanmoediging vir vinnige reaksie
    * Persone wat nog nie aangewys is nie, mag enige persoon wat wel nou 'n produk moet lewer, met
       binnepos vra om hulle te oorweeg vir aanwysing, dan kan niemand sê hulle word doelbewus vermy nie
    * Een punt per (nuwe) produk gelewer - vorige stukke mag nie gebruik word nie


As vier mense "Ja" sê, dan loop hierdie trein.

Vier mense het inkennend saamgestel, so hier gaan ons:

Wêrelde Weg begin, is eerste, speel die rol van Mnr. B hierbo.

So WW, plaas 'n oorspronklike stuk hier, sê waarvan dit 'n voorbeeld is (as jy kan ook 'n webblad verwysing waar meer inligting daaroor gekry kan word) en wys dan, by name, drie persone aan wat dan sal kompeteer om die eerste te wees om 'n plasing hier te plaas.  Die eerste daarvan kry ook een punt (jy het natuurlik teen daardie tyd reeds een punt gekry), die ander twee plaas niks, maar het die voordeel dat hulle reeds iets voorberei het om hier te kom plaas as, as hulle naam opkom.

Die persoon wat jy aanwys moet dan vir jou en twee ander aanwys om haar/hom op te volg.

Wys ons!!!
Logged

BKY
Ya.acov
WOES!!!
**********
Posts: 2605


Kyk op


« Reply #1 on: 02, April, 2010, 07:23:45 am »

Werelde Weg

Gaan jy nog deel neem?
Logged

BKY
Piet Magriet
WOES!!!
*
Gender: Female
Posts: 5159

Om te weet is om te verstaan.


« Reply #2 on: 02, April, 2010, 11:56:57 am »

Y, ek dink jy moet dalk eerste begin en die voorbeeld wys.  Ek verstaan nie mooi wat jy bedoel nie.  love4
Logged

PM sê:  "Om te weet is om te verstaan."
Ya.acov
WOES!!!
**********
Posts: 2605


Kyk op


« Reply #3 on: 02, April, 2010, 12:18:34 pm »

Goed PM, hier gaan ek
WW, ek sal jou weer binnekort hier sien wys waar Dawid die wortels begrawe.


Met 'n lekker, lang, lui dag, soos hierdie dag
sukkel die sonstrale daar agter die mis
en loop in die natuur het my so verfris
Dan kan ek sommer saam met my vriende lag

Merrai se Toebroodjie struktuur


Goed nou dra ek die pen oor aan die volgende persone:
  1) PietMagriet wat my aangewys het om hier te begin
  2) Werelde Weg wat nog die kans gegun moet word
  3) Kabouter

NET een van die drie hierbo kan nou natuurlik eerste wees om hule produk te kom lewer (Geen redigering na die tyd)

Elke suksesvolle produk verdien EEN punt.

NS:
  My toebroodjie produk is maar verlep, maar daar.
Logged

BKY
Johanna
Weet darem al iets
***
Posts: 171


« Reply #4 on: 03, April, 2010, 09:38:52 pm »

Is dit vir julle moeilik om my deel te maak van die gedigte? Ek het gevra ek wil graag deelneem maar sien dat ek nie ingeluit is in die gedigte nie.

Sal ek maar aanvaar dat ek die skarlaken vrou hier tussen julle forumiete is en nie verder probeer nie?

Dis nie net hier nie maar oral waar ek 'n insit lewer wor my naam vermy of word ek sarkasties aangespreek.

Ek weet nie waar om dit ander ste noem nie. Ek will nie die draad breek van julle gedigte lyn nie. Ek wil net weet of ek mag deelneem.

Yacov? Piet-Magriet? Werelde weg? Kabouter? Mag ek deelneem? of nie?
Logged
Ya.acov
WOES!!!
**********
Posts: 2605


Kyk op


« Reply #5 on: 04, April, 2010, 12:53:58 am »

O ja Johanna jy kan, sodra een van die genoemde drie reageer en dan weer drie nomineer. Dan moet jy net vinnig spring, want lyk my die skeppende googa is iewers met vakansie.

So as jou naam opkom, spring vir die ding.

Logged

BKY
Woester Kabouter
Soweto...
Weet darem al iets
***
Gender: Male
Posts: 111



« Reply #6 on: 18, May, 2010, 01:30:45 pm »

Kabouter is terug!

Woester as ooit!

Ek sal mooi fokus en dan saamspeel!
Logged

Moenie mense oordeel as jy nie weet waar hulle vandaan kom nie. Oordeel slegs as jy daar was!
Woester Kabouter
Soweto...
Weet darem al iets
***
Gender: Male
Posts: 111



« Reply #7 on: 18, May, 2010, 01:33:55 pm »

Kabouter is blond! Ya - wat moet ek doen? Kan my my help...
Logged

Moenie mense oordeel as jy nie weet waar hulle vandaan kom nie. Oordeel slegs as jy daar was!
Ya.acov
WOES!!!
**********
Posts: 2605


Kyk op


« Reply #8 on: 18, May, 2010, 05:36:35 pm »

Ahhhh, uiteindelik lewe in die kas.  WW praat baie, maar lyk my hy het die kreatiewe bladsye sover oorgeslaan.

K jy lewer nou 'n produk hier, enige prodruk, solank dit een van die vorms aanneem wat op die bladsy
http://www.woesblog.com/forum/index.php?board=33.0
of die bladsy
http://www.woesblog.com/forum/index.php?board=32.0
voorkom. 

Onthou om op die genoemde afdelings se bladsy 2 en 3 en verder (indien van toepassing) ook te kyk.

Dan sê jy waarvan dit 'n voorbeeld is (net sodat ons ander ook kan weet)

Dan wys jy drie persone aan wat die volgende beurt kry, eerstens vir my (aangesien ek jou aangewys hety) en dan nog twee ander.

Vir hierdie drie is dit dan "first come first served". Die eerste een wat reageer (soos jy was die eerste tussen PM en WW en jy) plaas 'n plasing (eintlik moes jy iets geplaas het en nie gevra het wat aangaan nie - maar die keer sal jy oorgesien word) en kry 'n punt.

So sal ons een of ander tyd telling brgin hou.

So daar het jy dit nou.
Logged

BKY
Woester Kabouter
Soweto...
Weet darem al iets
***
Gender: Male
Posts: 111



« Reply #9 on: 18, May, 2010, 06:43:40 pm »

Broodjies vir maatjies
   Ek eet so lekker
   eet so jummy lekker
waar is vir die vaatjie...
Logged

Moenie mense oordeel as jy nie weet waar hulle vandaan kom nie. Oordeel slegs as jy daar was!
Woester Kabouter
Soweto...
Weet darem al iets
***
Gender: Male
Posts: 111



« Reply #10 on: 18, May, 2010, 06:45:25 pm »

1. Johanna
2. Ya'Co
3. Junenka
Logged

Moenie mense oordeel as jy nie weet waar hulle vandaan kom nie. Oordeel slegs as jy daar was!
Meraai vannie baai
Forum Mechanic
WOES!!!
*****
Posts: 3656


Gatkantland


« Reply #11 on: 17, August, 2010, 10:18:20 am »

 Y mag ek maar jou skepping kom verpak in die woordmandjie en gaan uitstal in die skuur groooot asseblief? Weet ek het lankal toestemming gehad om jou woorde te 'steel'  icon_biggrin wil darem net seker maak!
Logged

007 Die verslaafde woorddief
Ya.acov
WOES!!!
**********
Posts: 2605


Kyk op


« Reply #12 on: 17, August, 2010, 10:09:30 pm »

Meraai v Baai, welkom. Ek sal ook net eers moet kyk wat hier aangaan, ek was lanklaas op hierdie bladsy.

Dit lyk amper asof ek of johanna of Juenka die aan het. Maar lyk my hierdie spelletjie wou ook nie vlamvat nie.

Mskien moet ons weer met die volgende rondte probeer en weer aan die gang kry.

Meraai, enige idees hie die "reëls" verander kan word sodat die :uitgedaagdes: makliker sal pring om hul baksteen hier te kom lê?
Logged

BKY
Piet Magriet
WOES!!!
*
Gender: Female
Posts: 5159

Om te weet is om te verstaan.


« Reply #13 on: 17, August, 2010, 10:34:23 pm »

Dit klink vir my na 'n uitdaging.  Y, ek speel graag saam as ek weet wat van my verwag word!  Ek verstaan mos gou as jy laaaank verduidelik!   icon_biggrin
Logged

PM sê:  "Om te weet is om te verstaan."
Meraai vannie baai
Forum Mechanic
WOES!!!
*****
Posts: 3656


Gatkantland


« Reply #14 on: 18, August, 2010, 12:33:38 am »

Kniebuig vir Y! Ek het jou uitdaging so bekyk van tyd tot tyd ... wonder of dit nie makliker sal vloei as die deelname spontaan kan wees?

Nog iets wat ons kan oorweeg is om 'n gesamentlike Strukture Woordslaai te skep.

Dan besluit ons oor 'n onderwerp/titel en vir daardie tydperk (dag/dae/week) moet elke gedig wat geplaas word oor die spesifieke onderwerp, vanuit 'n ander struktuur geskep wees as die wat reeds geplaas is. So kan die ou wat vinnig aan die dig spring - die maklikste vorm kies   icon_biggrin

In die proses het ons dan bv. Onthou-jy-nog Verse (in drie/vier/???) verskillende strukture lae en walla ons het 'n Forum Woordslaai.

Die verskeie onderwerpe/titels kan oopbly sodat skrywers in die toekoms nog verse kan bylas en 'n wye keuse van onderwerpe het om vanuit te kies soos die projek wiele kry

Ek sal dan kom oes en gaan uitstal   book1 notworthy (en deelneem natuurlik  icon_biggrin )

Hier kan die skrywers gaan loer na die struktuur:
http://www.woesblog.com/forum/index.php?topic=4364.0
Logged

007 Die verslaafde woorddief
Pages: [1]   Go Up
  Print  
 
Jump to:  



Powered by MySQL Powered by PHP Powered by SMF 1.1.4 | SMF © 2006-2007, Simple Machines LLC Valid XHTML 1.0! Valid CSS!