GAATJIE IN DIE BROEKIE

Kyk, ma's weet mos niks nie.... As seun mos hier by 6 jaar oud word, dan mag ma nie meer rug was nie. Ma mag nie meer help met enigiets nie. Teen die tyd dat hulle 10 slaan sal hulle mos eerder vrek aan die papperellekoors voor hulle jou soengroet in die oggende voor skool.... Ag, ons weet mos almal hoe dit werk....

So gaan ons toe die dag Mall toe - daar by Sportscene.... (ja, ek's darem nie so faaktap arm nie) So elke nou en dan kry my kids 'n gier om 'brand' klere te koop en wanneer ek 'n geldjie het om te mors, hou ek tog van bederf. Seun se gesiggie helder dadelik op toe hy daar op die rak die ding sien.... 'n Billabong 'kamou' broek.... met die sakke en branding en die 'worx'... En soos dit 'n ma betaam, stap ek toe mos maar oor, kyk die prys: VIER HONDER NEGE EN SESTIG RAND!!! Net die broek... en dan is daar natuurlik die hemp wat daarby saam gaan!!! OK.... dis 'n duur 'trippie', maar ek het mos gesê hulle kan maar.

Nou ken julle ook mos kinders... Kyk daai broek is gedra.... 'n regte DKW - dans, kerk, werk en sommer by die huis ook. Al wat die man nie gedoen het nie, is om in die broek te slaap... So gaan omtrent 'n week of so verby en ek dink nogal toe ek die dag voor die skool sit (dit was gewone klere dag - en JA - hy't die broek aan) aan die broek wat nou eintlik waarde vir geld is. Ek sal dit nooit vergeet nie... Nogal 'n Vrydag.. Tel hom toe op en gaan huis toe, maak broodjies en die mannetjie het mos 'n manier om elke middag na skool ten minste 'n halfuur af te staan vir sy 'troonsessie'... Dit raak stil in die huis.... en stil.... en stil......

Na so 'n ruk hoor ek 'n benoude gilletjie.... eers saggies, toe harder en harder. Ek staan op, los die Karen Kingsbury boek waarmee ek besig is en stap om te gaan kyk of daar dalk 'n maatjie by die voordeur is.... NIKS.... die stemmetjie klink nie bekend nie.... en toe kom dit soos MUFASA - 'N BRUL, julle en 'eventually' besef ek dis my eie kind wat so roep.... Ek's af in die gang en hoor die geluid kom daar van die toilet se kant af... Ek weet nie of dit 'n giggel of 'n huil is nie, maar dit klink benoud.... Staan voor die deur en vra "Seuna, roep jy my?" JAAAAAA, is die antwoord.... (Nou weet ek mos ek kan nie daar in gaan nie) Ek vra: "Moet ma toiletpapier bring".... NEEEEE is die antwoord.... MA KOM IN!!!! sommer nou duidelik geirriteerd.... Maak toe maar die badkamer deur oop en daar staan die mannetjie... hande voor die broek.... Hy lyk skoon bleek in die gesig.... Die man se oë traan, man en daar sien ek dit toe hy die handjie oplig dat 'n mens nou mos kan kyk .... deur die zip van die nuwe Billabong broek.... die slurpie se voorvelletjie loer.... F*K, mense.... en 'n mense weet mos dis 'n seer ding.... en ek moet mos vinnig hier aan 'n oplossing dink... Eers dink ek ons moet maar die zip aftrek.... So deur die beweeg, smaak dit my daai mannetjie wil nou deur die dak spring.... Kyk, hy het enige kleur denkbaar geraak.... Ek weet dokter-toe-gaan is nie 'n opsie nie.... RAAIT, hoe nou gemaak???

So los ek vir mannetjie in die toilet, probeer die ou kalmeer.... Al waaroor hy bekommerd is, is die ding-dong wat daar deur die zip vir hom loer.... lyk asof die mannetjie enige tyd gaan uitpass...

OK, dink.... dink DONNER??? Wat nou gemaak.... en daar kom die 'lightbulb' aan.... ek hardloop kombuis toe en gryp die skêr - die een wat lekker skerp is.... hardloop terug na die toilet toe........ Teen die tyd worry die man nie wat verder gebeur nie! Hy wil net sy private daar bevry hê... Nou wil ek nader kom met die skêr - ek weet nie wat deur die man se kop gegaan het nie, maar hy gee 'n gil... (seker gedink ek wil die vel afsny)... Nou moet ek mooi praat en mooi verduidelik - EK MEEN - dis mos die 'crown jewels'....

Sukkel toe eers om die hand uit die pad te kry dat ek kan sien... en daar begin ek knip... al om die tottermannetjie wat so deur die zip vir my loer.... en ook nie te naby nie....terwyl ek die 'visuals' van 'There's something about Mary' in my kop kry en wonder of hierdie episode net so 'n blywende ding op my kind gaan laat... ten minste het ek nie nodig om hom dokter toe te neem nie... of NOG NIE!!! Ons sal maar sien hoe dit uitwerk.... Ek knip toe 'n mooi ronde stuk om die 'crown jewels' uit - omtrent so 10 cm in deursnee terwyl mannetjie my mooi vertel waar die res van die 'tools' is.... OK... en so ver as wat ek knip, onthou ek daai prys'tag' R469-00.... Ja, sommer R469 GOED IN SY MOER IN!!!!

Na die skending van die duur 'KAMOU' broek, staan hy toe.... broek uit.... met die ronde sirkeltjie steeds aan tottie vas..... Nou ek weet nie of man dalk gedink het hy sal dit verder kan handle nie, maar ek word toe heel onseremonieel vertel ek moet loop... maar ek het mos nou so ver gekom om die man te help..... en wil nie leintlik loop nie.... ma is mos maar ondersteunend... Ek loop uit, maar los die badkamerdeur oop en gaan in die kamer in.... Mannetjie staan met sy boude na my kant toe.... en die volgende oomblik sien ek hoe knyp daai boude.... verskriklik benoud...... en ek hoor die gil.... en daar staan seun.... met die twee halfsirkels in sy hande.......
Ja, ma is nou nie meer goed genoeg nie.... "bloei dit?', vra ek ...... NEEEEE, hoor ek..... "Is die velletjie af?", vra ek...... MAAAAA-AAAAA hoor ek....

Strip toe sommer myself vir die arrogante mannetjie so deur die jammerkry.... Ek haal die Medikit uit en wil dit badkamer toe neem.... nou's die deur weer op 'n skrefie toe.... en ek sien daai intense ogies... bewater... na my kyk.... die gesiggie is rooi....

Ek redeneer toe maar dat die beste vir hom sal wees as ek nie verder daaroor uitvra of sê nie... My laaste woorde was "Sê maar vir Pappa as iets nie reg is nie, hoor' en hy antwoord my: "MA, AS JY VIR PA Sê......." So deur die loop van die middag, kyk ek na my lieflingkind en kry hom tog so jammer... daai tottie is seker maar erg seer.... en dan, by tye, voel ek soos 'n sadis, want ek kan nie help as om te giggel nie... So het die storie afgekoel en ek het amper vergeet daarvan toe ek sowat 2 weke later een dag in sy kas vir hom 'n boxer moet uithaal.... en daar lê die broek.... mooi opgevou in die kas.... die 'Billabong kamou' met die sakke en worx.... vir my en loer..... en ek kan nie help as om dit op te tel en oop te hang nie.... en daar sien ek dit... die gaatjie in die broek... so aan die voorkant.... en voor ek myself kon help giggel ek....

Mense, kom ek vertel julle 'n ding.... 'DIT WAT JOU NIE DOODMAAK NIE, MAAK JOU STERKER'.... maar 'n ding wat seuna nie weet nie... Ek het mos toe daai Billabong broek gevat.... en dit gaan wegbere... daar by die 'memory boks' heelbo in my kamerkas.... daar waar ek die eerste lokkie hare, die eerste babygrow, spoegdoekie, favourite speelding, eerste tandjie, eerste rapport... en die BILLABONG BROEK - eerste tottie-krises ... Eendag is eendag, gaan ons saam nog lekker lag oor die storie.....

Vir tyd en wyl is dit ma se geheim....

coach factory outlet online

If you desire to go to coach factory outlet, but have no idea in which to go, you can research online. It is no doubt that there is drastically information and details about it for the reference.coach factory outlet online is a store exclusively at your service. Different kinds of Coach bags are on sale. Get more information from it online store..Your little friend coach factory online outlet features latest, helpful ways to carry your current modification, coming from imprinted mini bags towards steel household leather aftermarket clutches together with classically-shaped get bags.

coach outlet store

With the safe door to door shipping, the coach outlet will send the products to your hands, which are of top quality and at competitive factory prices.Coach bags, purses and other accessories can definitely add a touch of class to every woman. coach outlet store sells Coach products which are moderately priced and yet of good quality.To meet people's need, coach outlet online supply all sort of cheap coach wallets and bags. the pattern is very innovation. you can buy it as a gift to your best friend.

louis vuitton

LV bags in the louis vuitton outlet are a feminine update on an urban classic. With plenty of room for all of your essentials this covetable carryall will take you through the weekend in style.louis vuitton online shop can support you in establishing the correct design as they add basic configuration, before in your wardrobe coloring and praise your unique image.It is so good and attractive as a result of being made by a stylish designer or more. None can say no in front of so popular and chic louis vuitton online shop.

coach factory outlet

He is the oldest of the group and takes it upon himself to motivate his fellow Survivors. coach factory online facial features are portrayed by Darnell Rice and he is voiced by Chad Coleman.coach factory outlet has a big heart and a healthy appetite, and a wicked swing with a chainsaw. After a knee injury ended his career as a defensive lineman in college, Coach salvaged his Physical Education degree(barely)and landed a job teaching health at the local high school in his hometown of Savannah.coach factory online outlet are the representative of fashion,creative innovation,high quality,reliability and truly to provide for the distinctive American style.

christian louboutin uk

Wholesale christian louboutin uk are even provided for VIP members. Haven't got your own christian yet? Why not come to christian louboutin outlet.The newest style of Cheap christian louboutin uk sale, shoes & wallets are supply in christian outlet store online with free and fast shipping, High quality!There's the recent christian louboutin intended for 2011 of our own Louis vuitton outlet store shopping. Most of these bags possess the top quality & lowest cost!

coach factory outlet

Once visit, you will be unable to restrain loving it. Warmly welcome all of you to the Summer Sales Promotion on coach factory outlet.coach factory outlet online is a fashion brand to ensure its quality. With designer coach shoulder bags, you will always attract people's attention. The bags will emphasize your personal style and taste.coach factory outlet store generally variety within the buying price of $120.00 in order to $450.00, however they perform possess little purses as well as scarfs which are below $100.00.

louis vuitton outlet

LV bags in the louis vuitton outlet are a feminine update on an urban classic. With plenty of room for all of your essentials this covetable carryall will take you through the weekend in style.Currently there is an immense kind of demand of the greatest looking louis vuitton bags. Therefore, if you are looking for unique kinds of purses cost effectively from louis vuitton outlet usa, we can surely do your job perfectly.louis vuitton usa are simple, cheap and quick start guide to help you choose, useful for many people. More and more beautiful handbags attract many people who pick up LV Handbags from our online shop.

coach outlet online

The Coach bag is from the latest release of Coach Bags. Its crisp, scribble material, leather handle, perfectly complements the relaxed shape of this stylish pouch. All the items of coach outlet online Store fit all of your essentials and more.Most significantly, the coach designer purses of coach factory online industry won't deteriorate your individual fashions at all. Rather they would immediately change your overall looks marvelously.Brand new bags of this season are sold on the coach online outlet online. They are made from the hottest new Coach Poppy fabric. Great looking silver and red graffiti really stands out against the black fabric.