Gays


Ek het baie oulike gay vriende, en minder oulike gay vriende. Verder het ek gay familie lede en so what?
Ek hou van wie ek hou en ek hou nie van wie ek hou nie.
Het jy gay vriende ? En is jy skaam vir hulle? Wel ek is nogal vir party, en vir die meeste nie.

Pittsburgh Steelers Jerseys

Pittsburgh Steelers Jerseys are seeking for diversity and a stylish type, a new San Diego Chargers Jerseys may be the next most convenient thing from an genuine. The vast majority of treasure givers can be San Francisco 49ers Jerseys budget conscious in addition to like to loss group as well as outstanding. This may cause Tiffany necklace can be most common internationall a fantastic gift idea. That's a confidence that a lover are going to many thanks for item, since of course simple reason why St.Louis Rams Jerseys you're supplying typically the product can be to cause the woman's pleased.With their qualified art If you can be interested in learning the particula and different types, it has been some ask yourself the simplest way they is really so reasonably priced. Continue This is the effect more affordable,however are mor in mind that when the ultimate way to Tiffany band, that your Seattle Seahawks Jerseys image and trademark will be more products you will be selecting in comparison to the merchandise on its own. Gemstones If you are seeking a present-day for just a fellow with quality superiority individuals They could complete a best choice for anyone all o can be had in other regions.

Ingestuur deur juanjuan on Vry, 09/12/2011 - 09:06.
So moet julle vir die komentare plus punte kry?

So moet julle vir die komentare plus punte kry?
Besonders op die skouer geklop word. Wat word deur die GAY VRIENDELIKE kommentare bereik.?
´n Verkeerde opvatting is dié dat as dit wat die Bybel en ons goeie verstand ons leer dat dit nie iets natuurlks is nie, ge-minag word. Nee ons Moderne tyd vereis dat ons mense van wie ons hou en wat baie keer grootprobleme het en gevolglik sulke lewens-style kies daarvoor loof, en wegkyk van dit wat eintlik die probleem het.
Niemand het nodig om die "kultuur" of intelligensie van "Gays" so hoog te hou nie want dit is nie...dis nie hoer of beter as enige persoon wat verkies om in ´n man-vrou verhouding of liewer GEEN verhouding te leef nie.
Niemand behoort homoseksuele te slaan te minag of sleg te sê nie...maar eerlik ouens...baie mense wat so lewensstyl leef word gepla deur skuldgevoelens, of die drang on die dinge te doen wat inhirent walg..in sogenaamde "Gay" kringe is geweldige jaloesie, korrupies en selfs moord. Min mense wat die paadjie kies lewe ´n "hele" wêreld nie...dis die "Masker" waar agter weggekruip word omdat die lewe seergemaak het waar die oog nie kan sien nie. Goeie sielkunde help meestal ook nie!
In Pastoraleteologie , met hulp van die Heilige Gees en verlossing van Jesus weet ek persoonlik van helwat mense wat uit die lewensstyl kon wegbreek en heeling kon vind...vir ´n lewe wat nie oonskynlik, prettiger ...beter en wonderliker is nie maar wat deur die WAARHEID, en VERLOSSING gekenmerk word...en wat ´N EWIGHEIDS VOORUITSIG ... en ´n wete dat die tyd sal kom wanneer al ons trane afgedroog sal word en ons by God ons Vader sal wees waar geen pyn en leed aan ons kan raak nie!

Ingestuur deur Sella on Don, 25/02/2010 - 11:41.
Gay

Ritza78

Ek het 'n boeta wat gay is en ja as dit by bloed kom is mens sagter glo ek ;-)

Ingestuur deur Maritza on Dins, 10/02/2009 - 10:35.
Gay vriende / familie

Weet jy, om een of ander rede is die volgende opvallend:
1. Die groepe waarin ek beweeg, is gewoonlik geleerde mense (ek kies nie, dis maar hoe dit werk)
2. Hulle het 'n ongelooflike aanvoeling vir die kunste en lees filosofie en biografie.
3. Hulle geniet wyn en likeur meer as brannewyn en bier.
4. Hulle spandeer te veel (he, he) op klere en 'brand'. Image is baie belangrik vir hulle.
5. Geneig om snobisties te wees.

Die ander groep loop met leer en kettings half kaalgat in strate.
Tart mense openlik en is vol sere, of dit nou spuitnaalde of iets anders is maak nie saak nie.
Hulle hare is vreeslik gekleur en hul grimering oordadig.
Van hulle bly ek eerder weg, en beskou hulle as moeilikheidmakers

Ingestuur deur Antjie on Don, 12/02/2009 - 08:19.
Antjie ek het ook gay vrinne

Antjie ek het ook gay vrinne en nogal n' gay broer(suster) en ek is baie lief vir hulle, maar ek hou tog nie daarvan dat hulle so in mekaar se tjoklit bokse krap nie man, dis tog nie mooi nie? of hoe?

Ingestuur deur Maryna on Don, 22/01/2009 - 12:54.