Woord in Engels:
Druk asb op die 'read more' skakel om Rina se hele bydrae te lees.
Verwysing:
Met spesiale dank aan Rina Greeff vir die leen van haar geestlike humoristiese verse
Rina Greeff: Mý ouma het vi’ my ve’tel….
Innie hemel
vallie wiele’kies vannie rystoele af
en kierie’kies
en krukke ve’dwyn somme,
somme net so;
daar’sie mee pille
wat so swaaar afsluk’kie
of brille’kies wat in kleine,
klein stukkies kan breek’ie.
O nee …; ó nee,
want dan vlieg hulle
mettie engel’kies se vlerkies
wat Oupa en sy da’ bo sal kry
en Jesus glimlag tog te mooi,
so baaie, baaie bly
en Hy waai die heeeledag vi’ hulle,
ma’ ôk vi’ my om eendag,
eeendag doer da’ bo
by Hom én by hulle te kom bly.
En Oumas maggie jokkie, nè!
©
