
Engelsrust
254
Woes BlogAlmal welkom, solank dit Afrikaans is - Ons is aan, al is die krag soms af! |
|
![]() Engelsrust254 My Blog ArgieweGebruikeraanmelding |
Hier is ek
Ingestuur deur Engelsrust on Dins, 19/08/2008 - 21:18.
Wel, my eerste keer op 'n blog site, op my ouderdom belaglik, ha ha. Ek gaan maar 'n eenkant geselsie hê en bietjie van myself vertel. Ek is nou al 8 jaar getroud met my skool liefde en nog net so gelukkig soos die dag toe ek hom die eerste keer gesoen het. Ons het nog nie kinders nie, glo dit sal kom, wag in spanning. Ek werk vir een van die groot banke in SA. Ek ry elke oggend so 25 km om by die werk te kom, maar dankie tog dis nie stads verkeer nie. Ek is binne 20 minute elke oggend by die werk, salig ne? Ek voel sommer al ek gaan van die blog ding hou... »
|
Navigasie |
Ondersteun deur:
|