Kliek op "Pos foto of bydrae" op die menu.
Kies "Bloginskrywing" as jy 'n blog storie wil pos.
Kies 'n kategorie onder wat jy 'n storie wil pos (Dit is verkieslik maar nie verpligtend nie).
Skryf jou storie.
Hier is verdere inligting oor hoe op jy skryfstuk te stileer en prente by te las: "Pos Gids"
As jy net 'n prent wil oplaai (sonder om 'n blog inskrywing te maak) in die galery, kliek op "Galery- Prente en foto's. Hier kies jy 'n sub galery waaronder jy dan 'n prent oplaai. Tik 'n opskrif in en jy kan ook 'n beskrywing bysit.
Kliek "Browse" sodat jy die prent van jou rekenaar kan laai. Verkieslik moet die prent nie grooter as 800x600 wees nie.
Blog inskrywings en prente word eers vir jou op voorskou gesit, sodat jy kan sien hoe dit gaan veranderings kan maak. Daarna kan jy dit instuur.




