Dit is Jannietoor se tuin vol onkruid. Jannietoor lê en slaap onder die klein hoedjie.
Hahaa Ek sien Blommie is ook daar :) Is net geworried oor daai gesiggie in die masker :0
Jannietoor daardie gesig met die masker is Realmkeeper. Skrikwekkend maar pas so mooi in die tuin.
Hahaa Ek sien Blommie is ook
Hahaa
Ek sien Blommie is ook daar :) Is net geworried oor daai gesiggie in die masker :0
Die gesig in die masker
Jannietoor daardie gesig met die masker is Realmkeeper. Skrikwekkend maar pas so mooi in die tuin.