Ja
Kliek op "My rekening" in die Menu onder jou naam.
Kliek op "Verstel".
Beweeg af tot by "Blog Information".
Tik jou titel onder "Blog Title"
Tik 'n beskrywing van jou blog onder "Blog description". Die funksie is nog nie aan geskakel op Woes blog nie, so dit gaan op die oomblik nêrens verskyn nie.
Beweeg af tot onder.
Kliek op "Stuur in" knoppie.
Kan ek my eie titel gee vir my Blog blad?
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
