Kosmetiese prosedure: Bart

Woord in Engels: 
Druk asb op die 'read more' skakel
Verwysing: 
Met dank aan Bart vir die leen van hierdie proeswoorde!

Lenie sê daars al baie vroue wat hulle bo laat oppomp en onner laat stofsuie het om beter te kan lyk.

Maar, lyk my na so ruk kom die ou vetjies weer trug na die heupe en kieste en dan moet hulle weer ingaan vir die stofsuie en so maak die dokters ok seker baie geld met die lat hulle oppomp en stofsuie.

Ekke sê vir Lenie dat mans nie van graatjies hou nie, want daars nie vashou plek nie en om so bietjie spanspekerig te lyk sal niemand weet nie want die bors harnas hou alles mooi in plek.