Laslappie Woorde vanuit die Woesterse Lanings

Woord in Engels: 
Druk asb op die 'read more' skakel.
Verwysing: 
Spesiale dank aan Mel vir die laslappie woord wat die sneller idee was vir hierdie afdeling in ons boek van woorde. Aan elke skrywer wat bydrae: diep kniebuig van 007!

Lepinotus Patruelis
nasionaledroëneushondjiereddingsaksie

(Dis deesdae so maklik om 'n NWO te stig. As jy net vaagweg kan bewys sekere hondjies se snoetjies is nie so klam soos ander s'n nie, is dit genoeg rede om 'n maatskappy te stig wat fondsinsameling vir die droësnoet hondjies doen.)

werelde weg:
woestbeneuktelekkerte

Piet Magriet:
Gateuitganietinge

Mel:
Skraapenletselwerk

Herinneringsboom

Bloedborrelkonsep

Onthoujyfoto

Kindweesalbum

Stermaakwoorde

Verskietendesterwens

Vuishouwoord

Geweldvryehuise

Pretensiepartone

Sterkmaakkossies

Deurmekaarweesgat

Seerkrypyne

Sterktegebedjie

Kopskudinteressant

Snakasemeinde

Toiletmuurtydjies

Lekkerbekverspot

Skopomdop

Sleepvoetmens

Uitsteektong

Lammoeggesukkel

Rooiwyn-en-brood-dans

Lekkerkryglimlaggies

Annie:
Witstertveldmuis

Geliefdebeloftewoord

Asemintrekstilte

Opskopvlooibasaar

vingerleklekker-opskopbasaar

Vlooibasaarkomitee

Kerrie-pens-en-pootjies-potjie

Vroegoggendbraaivleisvure

Donkerskemertyd

Wasemwarmlekker

Kraakvars-stroopdrupkoeksisters

Juwelekreatiwiteit

Winkelplastiekgeskenk

Binneste-buite-om-geheue

Laataanddanssessie

lekkerlees-uitsien-na-die-volgende-stukkie-plesiertjie

Naas:
Renosterhoringvolstruis! (Uitdrukking)

Ogies-brand-skryf (Hartroerende gedig/verhaal/bydrae ens.)

SueEe:
Goue-gare-pare (Ou getroudes)

Bekendes se laslappie woorde: Leon van Nierop
broek-bewe-opwinding

tot-op-die-kop-van-jou-maag-lekkerkry-plesier

spookasem-wêrelde

Alleenloper-sosiopaat

nuwejaarsbabelaas

oë-gaan-hulle-dit-maak-of-nie-oomblikke

skiet-skop-en doodbloei

deurmekaarkop-dolla-ma

Brigitte Smith:
hardlag-dat-mens-huil-oomblikke

Juenka:
Kielie-in-die-gorrel-opgewonde

Aspoesterjie:
Op-die-bobeen-rekenaartjie

Jo'e-Lo:
Daar-is-niks-fout-nie-die-lewe-is- ‘n-lied-gesig

Op-die-stoel-stoeiery

Omdiehoekloerders

Meraai vannie baai:
Wonder-nie-meer-wat-môre-sal-bring-leefwyse-nie

Opgedonsde-benewelde-jenewer-verdrinkte-breinselle

Siesa-vir-jou-ag-wragtag-wil-mens-nie-dit-weet-nie-verwytende-stukkend-kyk

Tribalmoon:
Happiness-by-die-body-immorele-optrede

Linnie:
Min-ry-koud-kry-winter-depressie

Landes Berg:
losbandige-luidrugtige-kinderlike-grootpraat-sterkman-superhero-praatjies

binne-in-my-innerste-binneste

redelike-nugtere-voorbedagte-rade

ek-weet-nie-wat-nog-al’s-nie

opsigter-toesighouer-bestuurder-eienaar

pak-en-ploegmuile

gat-oor-kop-tollery

kop-tot-toon, voor-tot-agter, bo-tot-onder

bismarck:
inniemirrelvanniewinter

Lorraine Brand:
dofkop-stokkielekker-poppies