Lento Gedigstruktuur

‘n Lento word in twee kwatryne geskryf. (‘n Kwatryn is ‘n stanza wat uit vier versreëls bestaan, met ‘n voorgeskrewe rympatroon.)

Dit is ‘n vereiste dat die 2de en 4de versreëls met mekaar rym. abcb. Die digter het ‘n keuse of hy/sy ook die 1ste en 3de versreël met mekaar wil laat rym. abab, cdcd.

Al die eerste woorde van elke versreël in die stanza moet met mekaar rym. aaaa, bbbb.

Al die versreëls moet min of meer dieselfde lengte wees en alleen kan staan. Probeer die metrum ritmies hou.

Dit staan die digter vry om van stylfigure gebruik te maak, maar onthou, elke versreël moet selfstandig staan.

Vier stanzas sal ‘n Dubbel Lento genoem word en ses stanzas sal as ‘n Trippel Lento bekendstaan.

So uit die perd se bek! Lencio Dominic Rodrigues

Composed in winter of Two Thousand Five,
Proposed by my dreams, this entire theme,
Exposed now for all to write and have fun,
Supposed to be easy though it doesn't seem.

Two verses of four lines each you will write,
Do rhyme the beginning word in every line,
Pursue to keep last rhymes in line 2 and 4,
Chew your brain a little, you'll do just fine

Meraai vannie baai

Gekluisde herinnering; nou slu geskaai
Ongewensde loutering wat wil verteer
Gebaande inbeelding; nou verfomfaai
Onverklaarde verstarring as jy fouteer

Loopgrawe, geskep deur die ongeduld
Begrawe deur simptome-verdoemings:
Galeislawe - vanweë Alzheimer's skuld
Paragrawe met hul vele bemoedigings.

*geskryf na 'n oproep en 'probeer' gesels met Outoppie se 89 jarige Pa in een van Mosselbaai se versorgingseenhede vir Alzheimer's slagoffers. Hy het onsamehangend vir ons vertel hoe hy hierdie ongevraagde 'skuld-las' ervaar. En ek wonder of al die briefies van moed-in-praat ooit sin maak vir hom as dit voorgelees word?

Dior Sunglasses is so

Dior Sunglasses is so beatiful that i am going to buy 3 pairs for this summer , but i find a online website who are selling Cheap Dior Sunglasses ,that will save a lot of money to buy them. and the online store is selling the Gucci Sunglasses too , many i will buy one for my wife.